Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dis moeilik om goeie vleis en bitter goeie vet kombinasie met normale speserye op te neuk......maar wees verseker goeie vleis en verkeerde vet is reeds n mislukking met die beste spesery !!!!
6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am
Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Watter Worcestersous gooi jy by?
Ek sit met so 50kg se vleis wat ek die week wil bewerk en wil batches van die bg resepte probeer.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am
Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Watter Worcestersous gooi jy by?
Ek sit met so 50kg se vleis wat ek die week wil bewerk en wil batches van die bg resepte probeer.
Robbie by wildshoekie, so pas vir ons die beste wors gemaak ooit. Ons het so 20% skaap en 22% bris saam met Salamus se “ toeka se tyd”
Ons skiet maat se pa is 94 en hy wat sy hele lewe gejag en self vleis gewerk het se beste wors ooit. Tot die “ cappie” gebruik woorde wat ek nie hier kan post - hy bevestig smaak is uitstaande.
6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am
Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Watter Worcestersous gooi jy by?
Ek sit met so 50kg se vleis wat ek die week wil bewerk en wil batches van die bg resepte probeer.
Lazenby
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor