Page 2 of 2

Re: 6.5mm CR Quickload analise asb

Posted: Wed May 01, 2019 10:09 pm
by gerrie_CPT
Naand. Ek het nou verskeie opsies gekry en het dit gebruik om weet te gaan skiet en my soek na die beste snelheid te verbeter. Dit is duidelik dat met die Lapua Senar 123gr punte 42.2 gr goed is. Sien die data en grafiek
GR: FPS:
41,3 2714
41,5 2727
41,7 2744
41,9 2778
42,1 2785
42,3 2790
42,5 2819
42,6 2824
42,9 2844
43,1 2857
43,2 2889
43,5 2909

Laat weet my wat jul dink

Re: 6.5mm CR Quickload analise asb

Posted: Thu May 02, 2019 7:35 am
by JPS
Gerrie die metode wat jy hier bo gebruik is hoe ek ook al op forum verduidelik hat van hoe ek lading ontwikkeling doen en gesien het by Amerikaanse skut wat duer die 6.5 manne op internet gesit is.

van dit wat hierbo beskikbaar is sal ek ook net die 42.1 lading vat en hom laai en met TPl verstellinge verbeter na optimaal toe vir my geweer.