Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Ek sou 38, 39, 40 en 41gr laai en skiet. Dit sal vir jou 'n brandtempo grafiek gee waarmee QL die node kan bereken. Jy sal net jou geweerdata moet gee.Pas spoed met so 25vps per duim looplengte aan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Dankie Marius.
Sal data deurgee.

Inligting wat ek het: Howa Duk loop 24 duim
Twist lyk soos 1:8 (met skietstok lyk dit eerder soos 1:8.5) Weet nie of Howa 8.5 twist gemaak het nie.
Het nog nie dop volumes nie - sal maar wag vir lisensie voor ek gaan skiet.
Twist lyk soos 1:8 (met skietstok lyk dit eerder soos 1:8.5) Weet nie of Howa 8.5 twist gemaak het nie.
Het nog nie dop volumes nie - sal maar wag vir lisensie voor ek gaan skiet.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
1. 38gn 2768
2854
2. 39gn 2869
2900
3. 40gn 2999
2953
4. 41gn 3040
3039
H20 50.4
TPL 71mm en 24" loop.
Chrony was 5m weg van loop
Ek moet ook noem dat dit virgin doppe is waarmee ek geskiet het.
2854
2. 39gn 2869
2900
3. 40gn 2999
2953
4. 41gn 3040
3039
H20 50.4
TPL 71mm en 24" loop.
Chrony was 5m weg van loop
Ek moet ook noem dat dit virgin doppe is waarmee ek geskiet het.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Daardie Lot S341 brand witwarm in jou geweer. Met die 41gr lading wil QL wys op oor die 80K psi. Jy nie druktekens gesien nie en hoe lyk die slagdopgate ? My berekening het nog kort van 2800vps gestop.
Ek sou aanbeveel dat jy 36,7gr laai vir 'n spoed van 2740vps op die chrony.
Ek sou aanbeveel dat jy 36,7gr laai vir 'n spoed van 2740vps op die chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Dankie Marius.
Kan nie druk sien op slagdoppe nie en slot het maklik oop gemaak.
Kan nie druk sien op slagdoppe nie en slot het maklik oop gemaak.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Watter chrony het jy gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Alpha chrony(Rooi Kleur)
Het nie op papier geskiet nie.
Ek gaan eers op voorgestelde lading werk en sal terugvoer gee.

-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Noudat S365 weer beskikbaar raak, is die soektog dalk onnodig?
VV se N555 is spesiaal vir die 6.5 Vegan geformuleer. Dit behoort uitstekende verrigting te gee met koeëls in die omgewing van 140 gn.
VV se N555 is spesiaal vir die 6.5 Vegan geformuleer. Dit behoort uitstekende verrigting te gee met koeëls in die omgewing van 140 gn.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Net bietjie terugvoer hier...
Eerstens het ek chrony issues gehad, wat nou uitgesort is.
Geweer groep mooi met lading van 36.7gr S341 soos Marius voorgestel het. Spoed is gemiddeld 2597f/s.
Vorige spoed lesings wat ek deur gegee het was fout op chrony.
Ek sal graag die spoed wil op kry. Wat is my hoogste veilige node?
Eerstens het ek chrony issues gehad, wat nou uitgesort is.
Geweer groep mooi met lading van 36.7gr S341 soos Marius voorgestel het. Spoed is gemiddeld 2597f/s.
Vorige spoed lesings wat ek deur gegee het was fout op chrony.
Ek sal graag die spoed wil op kry. Wat is my hoogste veilige node?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Met daardie inligting wys QL op 39.7gr vir 2780vps op die chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Dankie Marius
-
Piekenier
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Sep 04, 2021 9:02 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Onlangs by d CM klub aangesluit. Het n 24" Ruger Bb roer.
Ek het 140gn Interlocks wat ek wil laai. Ek het N550 en N560 beskikbaar.
Dit klink my d N550 gee goeie spoed / groepering.
Net graag hoor, enige iemand al N560 probeer?
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Al 2 sal werk kyk net na jou ontbranding met N560 met jou 24" loop.
Jy gaan aansienliek meer N560 in die dop moet gooi as N550 om by dieselfde spoed uit te kom maar in teorie behoort jy meer spoed met N560 te maak kan dalk net die kort loop wees wat jou kan trip met N560

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
More Maats
My 123gr Lapua scenars is op
Ek het nog 140gr Nosler Custom Comps
Toets lading was 41.5gr S365 met tpl 71mm
Spoed was 2628,2610,2620 f/s
Starline brass LRP volume 50.4gr
24 duim loop
Groepering was duim op 100m
Kan die QL manne my asb in 'n rigting stuur
Chrony 5m van loop af.
Net vir interessantheid het ek my S341 lading netso gecopy vir die 140gr en spoed was 2458,2508,2496 op 36.7gr.
My 123gr Lapua scenars is op
Ek het nog 140gr Nosler Custom Comps
Toets lading was 41.5gr S365 met tpl 71mm
Spoed was 2628,2610,2620 f/s
Starline brass LRP volume 50.4gr
24 duim loop
Groepering was duim op 100m
Kan die QL manne my asb in 'n rigting stuur
Chrony 5m van loop af.
Net vir interessantheid het ek my S341 lading netso gecopy vir die 140gr en spoed was 2458,2508,2496 op 36.7gr.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Ek wil raai dit is Lot 101?
Node by 42,3gr en spoed van 2675vps op die chrony 5m weg. Dop wys reeds as 104% vol met 71mm TPL wat ek gebruik het.