SAP KRY BLOEDNEUS!!
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Kan iemand dalk net die PDF dokument met my deel asb.
Ek kry nie die aanhangsel oop nie.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Ek kry nie die aanhangsel oop nie.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
PM jou e-pos adres dan stuur ek hom vir jou
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Netso, waarom is dié dan (nog) nie groot nuus by die Jagtersvereenigings nie? Vra net.Albert84 wrote:Dis net daai “On this 1st day of April 2019” wat my laat wonder?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ek wonder self hoekom manne soos Gosa of Martin Hood nog niks hieroor te se gehad het nie. Is hulle ooit bewus daarvan?LeRoy wrote:Netso, waarom is dié dan (nog) nie groot nuus by die Jagtersvereenigings nie? Vra net.Albert84 wrote:Dis net daai “On this 1st day of April 2019” wat my laat wonder?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Moenie te opgewonde raak nie. Hou die skuiwergat eerder in die binnekringe van die forum.
Sodra dit wyd gepubliseer word gaan die SAPD twee strategieë volg:
(i) Teken appèl aan (Indien onsuksesvol betaal die belastingbetaler; indien suksesvol betaal die applikant.), en
(ii) Wysig doodeenvoudig artikel 16 terwyl die appèl selfs nog hangend is.
Geniet en gebruik die skuiwergat terwyl dit daar is. Dit is sinies maar dit is die feite.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Deesdae is sulke goeie nuus maar skaars!!! Well done, JOHANNES DOUGLAS RICHARDS!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Dis wat ons lankal nodig het en die SAP vrees. Sodra hulle begin sake verloor in die hof is die koeël deur die kerk. Dis hoekom hulle eerder altyd skik
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ek stem, hou die skuiwergat hier op die forum
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ek moet bieg dat ek die uitslag op Gunsite gaan plaas het. Ek het aangeneem dat dit op n publieke form hier geplaas was, so dat dit nie ‘n probleem sou wees nie. Die idee was dat die Gosa manne daarop kommentaar sal kan lewer. Skuus as ek nou op manne se tone gaan trap het...
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Daardie lyk nogal nie na 'n skikking nie.
Daar is altyd die risiko dat 'n mens 'n geveg kan wen en uitermatig feesvier, net om uiteindelik die oorlog te verloor.
Dit is soos as 'n perdeby jou steek; dit is 'n pynlike irritasie. As verskeie perdebye jou steek, dan roei jy die nes uit. Sodra die skuiwergat te veel gebruik word, gaan dit toegemaak word.

- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Manne
Ek dink een vd prokureurs of advokate op die forum moet vir ons die uitspraak interpreteer.
Vir my lyk dit soos 'n verstekvonnis, maw geen verhoor waar beide kante vd saak aangehoor is het plaasgevind nie. Waarskynlik het die verweerders of nie verdediging aangeteken nie of nie hul opponerende verklarings geliaseer nie.
Soos ek verstaan, vereis ons wetgewing nie motivering nie van 'n lisensie aansoek nie, maar is 'n behoorlike motivering 'n SAPS vereiste.
Maar miskien is ek heeltemal verkeerd.
Groete

- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Jan jy is 100 persent reg. SAPS het verdedig en toe nie hulle stukke geliasseer nie. Dit was egter nie die einde nie en mos ons die regter oortuig van ons saak juis omdat ek die declaratory aangevra het. Die judgement staan en kan dit tans gebruik word. Die manne wat twyfel, gaan voort en doen julle volledige aansoeke soos altyd, moenie dat ek in julle pad staan nie. Voorspoed. Oor en uit!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Netjies gedoen!r1ch@rds wrote:Jan jy is 100 persent reg. SAPS het verdedig en toe nie hulle stukke geliasseer nie. Dit was egter nie die einde nie en mos ons die regter oortuig van ons saak juis omdat ek die declaratory aangevra het. Die judgement staan en kan dit tans gebruik word. Die manne wat twyfel, gaan voort en doen julle volledige aansoeke soos altyd, moenie dat ek in julle pad staan nie. Voorspoed. Oor en uit!
'n Paar vrae, aangesien ek nie altyd die "legaleze" mooi verstaan nie:
1. Betaal die respondente uit eie sak, of betaal die belastingbetaler weer namens hulle?
2. Is daar 'n kans dat die respondente gaan appeleer (weer op belastingbetalers-koste)?
3. Soos ek verstaan het wapeneienaars al honderde sake teen die registrateur gewen. Gaan hierdie ene 'n verskil maak aan die groter prentjie?
Dankie.
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Die kostes word betaal in hulle NO hoedanigheid so ja die belastingbetaler betaal weer. Hulle kan nie appelleer nie behalwe as die regter fout gemaak het met die bevel. Hulle sal die judgment eerder ter syde moet stel. Indien hulle wil appelleer sal hulle ook eers toestemming moet kry. Gaan nie so maklik wees nie. Die enigste impak wat die uitspraak het vir ander applikante is op die interpretasie van Sec 16. Die persoon wat die aansoek bring moet sy aansoek net regdoen en dan behoort daar geeen issues te wees nie. Groete
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ons is almal dan ‘n groot dankie aan jou verskuldig.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Dankie!r1ch@rds wrote:Die kostes word betaal in hulle NO hoedanigheid so ja die belastingbetaler betaal weer. Hulle kan nie appelleer nie behalwe as die regter fout gemaak het met die bevel. Hulle sal die judgment eerder ter syde moet stel. Indien hulle wil appelleer sal hulle ook eers toestemming moet kry. Gaan nie so maklik wees nie. Die enigste impak wat die uitspraak het vir ander applikante is op die interpretasie van Sec 16. Die persoon wat die aansoek bring moet sy aansoek net regdoen en dan behoort daar geeen issues te wees nie. Groete
Sou jy dalk te vinde wees om hier op Jaracal riglyne (of 'n voorbeeld) te plaas vir 'n self-opgestelde appel? Dit lyk of die meeste aansoeke vir semi-outomatiese gewere en haelgewere summier geweier word en dan op appel geneem moet word. Enige hulp sal waardeer word.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
any further news on this? Have SAPS appealed? Has any gun organization picked up on this?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
SAHunters, CHASA and GOSA have made contact.
See above regarding SAPS appealing.
See above regarding SAPS appealing.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
My skoonseun het vandag sy boodskap gekry om te sê sy aansoek is goedgekeur. Lyk dus nie of SAP gaan appèl aanteken nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Baie geluk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Anyone submitted a S16 application with no motivation (besides details of their dedicated status etc exactly as per the FCA) along with a copy of this court order?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ranger, I know of one going in soon. Will give feedback asap
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Soos ek dit verstaan , geen motifeering nodig vir sec 16 nie en dus ook nie nodig vir 'n endorsement dan nie , neem ek aan , of is ek verkeerd ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
Ongelukkig moet jy ‘n ‘endorsement’ he van ‘n skietklub vir seksie 16, dit is immers die doel van seksie 16 in die eerste plek, en word so uitgele in seksie 16 subitem 2.Jurgen Visser wrote:Soos ek dit verstaan , geen motifeering nodig vir sec 16 nie en dus ook nie nodig vir 'n endorsement dan nie , neem ek aan , of is ek verkeerd ?
Maar soos dit in die hofbevel gelewer is, is daar geen sprake van ‘n motivering vir seksie 16 van die FCA nie (ek het self gaan kyk na hierdie episode, die dat ek myself slim hou
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!
In plaas daarvan om te kyk wat die minste is waarmee jy kan wegkom, sou ek sê gee 'n ordentlike motivering EN 'n afskrif van die hofbevel.
Dit is beter om jou lisensie te kry as om te sit en wonder of die volgende KFC eter jou standpunt gaan insien.
Onthou dat as jou aansoek afgekeur word, moet jy dit opnuut indien, 'n appèl aanteken of hof toe gaan. Die regter wat jou saak in 'n ander provinsie aanhoor is dalk net 'n anti-vuurwapen GFSA lid.