Takbok vleis
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Dit frustreer my soms dat mense opinies het oor takbokke en nie werklik weet hoe dit werk nie. Ek het my hele lewe groot geword op grond met takbokke. 'n Klomp van die takbokke hierbo het Nico by my geskiet. EK glo dat ek n QBS het om myself uit te laat oor takbokke.
Takbokke is baie eenvoudig. Van Augustus -September begin hulle vet opbou vir die "rut".Hulle verloor hulle horings meestal ook in die tyd. Die rut begin gewoonlik sodra dit begin kouer word (dit kan verskil van area tot area) maar is begin gewoonlik aan einde van Maart met sy piek in April. Tydens die rut hou hulle op met eet en begin hulle brom en baklei met mekaar. Hulle begin ook dan hulleself nat urineer. Tydens die rut is dit beter om die ramme te vermy vir eet doeleindes. Jou beste trofees skiet jy aan begin van die rut. Na die rut is die ramme maer en die vleis ne meer op sy beste nie. Hulle horings is ook stomp baklei.
Beste tyd om ramme vir vleis te skiet vir vleis is vanaf Desember tot Maart voor die rut. Die jonger ramme soos jou spyker koppe neem nie gewoonlik deel aan die rut nie. Dis jou beste vleis. Ek verkies om eet vleis bokke te skiet in Februarie of Maart. Dis wat ek weer die jaar gaan doen. 'n Jong ram is my erste keuse.
Nico en sy familie skiet gewoonlik rondom Paasnaweek by ons en ek kan ie dink aan een ram wat so vol testosteroon waas dat jy hom nie kon eet nie. Die ram wat Nico se Pa geskiet het was een van die grootste lyf ramme wat ek in jare gesien het, hy was aan die brom en die rut het pas begin. Die vleis was vet en die ram het nie gestink nie. Daai spesifieke ram het ek GEHOOR, nie gesien nie en dis hoe Oom Nico hom bekruip het en geskiet het. Vra vir Nico of daar iets fout was met sy vleis. MAAR terselfde tyd moet ek se dat ek eerder n ram sal skiet wat nie in rut is nie vir vleis.
Die reel is baie eenvoudig. AS jy n ram sien wat duidelik in rut is moet hom nie skiet vir vleis nie. AS die velvet nog op sy horings is , kan jy vleis eet. Sodra hy homself natmaak en ophou eet, moet hom nie skiet nie.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Frik ek het nou op die fotos gecheck. My pa se bok het 75kg uitgeslag- vel en maar res uit en af. En my vrou sin 65kg ook net vel aan.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Takbok vleis
Dankie hiervoorFrikkie Coetzee wrote:Dit frustreer my soms dat mense opinies het oor takbokke en nie werklik weet hoe dit werk nie. Ek het my hele lewe groot geword op grond met takbokke. 'n Klomp van die takbokke hierbo het Nico by my geskiet. EK glo dat ek n QBS het om myself uit te laat oor takbokke.
Takbokke is baie eenvoudig. Van Augustus -September begin hulle vet opbou vir die "rut".Hulle verloor hulle horings meestal ook in die tyd. Die rut begin gewoonlik sodra dit begin kouer word (dit kan verskil van area tot area) maar is begin gewoonlik aan einde van Maart met sy piek in April. Tydens die rut hou hulle op met eet en begin hulle brom en baklei met mekaar. Hulle begin ook dan hulleself nat urineer. Tydens die rut is dit beter om die ramme te vermy vir eet doeleindes. Jou beste trofees skiet jy aan begin van die rut. Na die rut is die ramme maer en die vleis ne meer op sy beste nie. Hulle horings is ook stomp baklei.
Beste tyd om ramme vir vleis te skiet vir vleis is vanaf Desember tot Maart voor die rut. Die jonger ramme soos jou spyker koppe neem nie gewoonlik deel aan die rut nie. Dis jou beste vleis. Ek verkies om eet vleis bokke te skiet in Februarie of Maart. Dis wat ek weer die jaar gaan doen. 'n Jong ram is my erste keuse.
Nico en sy familie skiet gewoonlik rondom Paasnaweek by ons en ek kan ie dink aan een ram wat so vol testosteroon waas dat jy hom nie kon eet nie. Die ram wat Nico se Pa geskiet het was een van die grootste lyf ramme wat ek in jare gesien het, hy was aan die brom en die rut het pas begin. Die vleis was vet en die ram het nie gestink nie. Daai spesifieke ram het ek GEHOOR, nie gesien nie en dis hoe Oom Nico hom bekruip het en geskiet het. Vra vir Nico of daar iets fout was met sy vleis. MAAR terselfde tyd moet ek se dat ek eerder n ram sal skiet wat nie in rut is nie vir vleis.
Die reel is baie eenvoudig. AS jy n ram sien wat duidelik in rut is moet hom nie skiet vir vleis nie. AS die velvet nog op sy horings is , kan jy vleis eet. Sodra hy homself natmaak en ophou eet, moet hom nie skiet nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Takbok vleis
Frikkie, as daardie na my kant gemik is dan het ek die volgende kommentaar.Frikkie Coetzee wrote:Dit frustreer my soms dat mense opinies het oor takbokke en nie werklik weet hoe dit werk nie. Ek het my hele lewe groot geword op grond met takbokke. 'n Klomp van die takbokke hierbo het Nico by my geskiet. EK glo dat ek n QBS het om myself uit te laat oor takbokke.
Takbokke is baie eenvoudig. Van Augustus -September begin hulle vet opbou vir die "rut".Hulle verloor hulle horings meestal ook in die tyd. Die rut begin gewoonlik sodra dit begin kouer word (dit kan verskil van area tot area) maar is begin gewoonlik aan einde van Maart met sy piek in April. Tydens die rut hou hulle op met eet en begin hulle brom en baklei met mekaar. Hulle begin ook dan hulleself nat urineer. Tydens die rut is dit beter om die ramme te vermy vir eet doeleindes. Jou beste trofees skiet jy aan begin van die rut. Na die rut is die ramme maer en die vleis ne meer op sy beste nie. Hulle horings is ook stomp baklei.
Beste tyd om ramme vir vleis te skiet vir vleis is vanaf Desember tot Maart voor die rut. Die jonger ramme soos jou spyker koppe neem nie gewoonlik deel aan die rut nie. Dis jou beste vleis. Ek verkies om eet vleis bokke te skiet in Februarie of Maart. Dis wat ek weer die jaar gaan doen. 'n Jong ram is my erste keuse.
Nico en sy familie skiet gewoonlik rondom Paasnaweek by ons en ek kan ie dink aan een ram wat so vol testosteroon waas dat jy hom nie kon eet nie. Die ram wat Nico se Pa geskiet het was een van die grootste lyf ramme wat ek in jare gesien het, hy was aan die brom en die rut het pas begin. Die vleis was vet en die ram het nie gestink nie. Daai spesifieke ram het ek GEHOOR, nie gesien nie en dis hoe Oom Nico hom bekruip het en geskiet het. Vra vir Nico of daar iets fout was met sy vleis. MAAR terselfde tyd moet ek se dat ek eerder n ram sal skiet wat nie in rut is nie vir vleis.
Die reel is baie eenvoudig. AS jy n ram sien wat duidelik in rut is moet hom nie skiet vir vleis nie. AS die velvet nog op sy horings is , kan jy vleis eet. Sodra hy homself natmaak en ophou eet, moet hom nie skiet nie.
Presies wanneer raak die vleis van die teelramme oneetbaar? Vermy dan die kans op 'n verrassing as jy vleis wil kry en skiet 'n ooi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Takbok vleis
Gaan kyk gerus hierdie videos oor hoe om takbok op te sny:
https://www.youtube.com/watch?v=PoawhsmKIEY
https://www.youtube.com/watch?v=8d9aQ5mMXv8
https://www.youtube.com/watch?v=uNPVylg-fQI
https://www.youtube.com/watch?v=Hn0f5QtSLsI
Ek is genooi om volgende seisoen te gaan red deer skiet in die middel van Frankryk. Die goed raak nogal lekker groot hierso. So tussen 150 en 200 kg. Ek kan nie wag daarvoor nie!

-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Takbok vleis
"My pa se bok het 75kg uitgeslag- vel en maar res uit en af. En my vrou sin 65kg ook net vel aan."
Dit was my gedagte om te vra wat slag hulle uit. Die wat ek hier by ons gesien het is baie klein en kos dubbel wat n Blesbok kos. Is die gewigte n gemiddeld of maak die area waar hulle voorkom ook n verskil?
Groete.
Dit was my gedagte om te vra wat slag hulle uit. Die wat ek hier by ons gesien het is baie klein en kos dubbel wat n Blesbok kos. Is die gewigte n gemiddeld of maak die area waar hulle voorkom ook n verskil?
Groete.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Tripod
Jy kan veilig tot einde Maart jonger ramme skiet. Die teelramme sal ek net vermy as die rut begin het. Die rut begin meestal in laat Maart op die vroegste.
Jy sal duidellik weet as die rut begin het. Teen skemer hoor jy die ramme. As jy onseker is kyk na die ram. Hy urineer homself nat en jy kan dit duidelik sien as jy na ram kyk. Hulle is ook agressief en reageer op inlok metodes ook alhoewel ek persoonlik hulle nog nooit geroep het nie.
Daar is sommige boere in ons distrik wat glo dat jy nie die teelramme enigsins moet skiet voor Junie nie. EK weet nie of die persoon korrek is nie, maar hy glo as jy die teelramme skiet dan teel sy trop ooie nie daardie jaar nie. Die boer skiet vir beide trofee en vleis.

Frikkie, julle wat op die grond is kan hierdie waarneem en daarvolgens jag. As ek vir 'n naweek 'n vleisbok moet soek dan is die tyd te min om sulke fyn waarnemings te doen. Skiet dan 'n ooi en wees veilig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Terloops- al die ooie wat ons geskiet het by frikkie and ander plekke enige tyd van die jaar het min tot geen vet gehaad nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis
Dis presies wst ek wou geweet het.Nico Harris wrote:Terloops- al die ooie wat ons geskiet het by frikkie and ander plekke enige tyd van die jaar het min tot geen vet gehaad nie.
So die vleis sal dan maar redelik droog wees soos ander wild?
My jag is bespreek vir 22 Maart, so hopelik kry ons n paar ramme.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Hy is so rapsie beter as gewone wild. Maar nie baie beter nie. Ek meng dit gewoonlik saam my springbokke.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Takbok vleis
Nico hoe proe die vet van die takbok?
Ek het laasjaar n bet blesbok ooi geskiet maar die blosbok vet was nie baie leker nie.

Last edited by LDV on Thu Jan 10, 2019 4:56 pm, edited 1 time in total.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
As hy nog nie in die rut is nie , soos skaap!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Takbok vleis
Jinne manne....na al die gekyk en gelees het ek 'n skielike groot lus ontwikkel vir takbok jag !!
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Takbok vleis
Nico so jy se jy kan hom maar skiet in Feb, lekker steaks en tjops sny en net so braai en sal nie wid smaak nie?Nico Harris wrote:As hy nog nie in die rut is nie , soos skaap!
Klink soos my tipe bok..
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Net so!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis
Dankie vir al die goeie informasie, dis altyd lekker om uit te sien om n nuwe spesie te skiet.
Snaaks hoe n mens dink takbokke is baie skaars en word baie min geskiet, maar dan kom n mens agter dat dit glad nie die geval is nie. Daar is lyk my n klompie manne wat hulle gereeld skiet.
Die informasie oor die vleis kwaliteit was ook baie interessant.
Ek is seker takbok is die jaar op n ekstra manne se wenslysie na die draad.

- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Takbok vleis
Goeie dag aan al die toekomstige en huidige takbok jagter
So effens mostert na die maal...
Net so 'n vinnige vragie, met die dat takbokke so na skaap smaak.
Wat sal so takbok dan nou per kilogram kos?
Takbok is op my "bucket list" maar nog nooit gaan jag op 'n plek waar daar takbokke is nie, so het geen idee wat so 'n wildsbokskaapvleisie man uit die sak sal jag nie
Hoor graag van die manne, wat sal weet.
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo

Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Takbok vleis
My laaste takbok ooi het 24kg uitgeslag en het R1250 gekos. Jy kan op n paar maniere die som maak, maar as jy pure net na daai nommers kyk is dit R52kg as jy self verwerk
-
Lafras Moolman
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Dec 29, 2018 8:25 am
Re: Takbok vleis
Ek sal nie te veel worry oor die vet nie. Jy kan altyd spek (bacon) by jou vleis sit, of indien 'n heel boud gaarmaak, dit met varkspek stop.
Sny die bok soos jy jou skaap sal opsny en maak dit gaar soos skaap.
Ek het heelwat takbok in die Bedford en Somerset Oos area gejag, in rut ook, en nooit probleem met die vleis gehad nie. Indien jy 'n ram skiet gedurende die rut, was sy pens/peester area net goed voor jy afslag.

Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Takbok vleis
Los die res, jag net takbok?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Takbok vleis
Hoeveel kilogram slag n takbok uit?
En watter soort takbokke is in SA beskikbaar?
En watter soort takbokke is in SA beskikbaar?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Takbok vleis
Jy het reeds die vorige geslagte karkasgewigte gesien. Die ooi wat ek in 2017 naby Queenstown geskiet het, het 21kg geweeg. Sy het genoegsame vet gehad dat ek haar soos 'n skaap laat opsny het. Baie lekker vleis gewees.
Die takbok wat ons hier kry is die Europese variant van die "fallow deer". Dit is die enigste soort takbok wat ek van weet en kom op vele plekke in SA voor.
Fallow deer are raised mainly for venison and breeding stock. A fallow doe weighs about 100 pounds and stands 25 to 30 inches high at the shoulder. ... Americans consumed about 1.2 million pounds of commercially produced venison in 1992, and this market has grown 25 to 30 percent annually.
Fallow Deer PM6.5 11/00 - Agricultural Marketing Resource Center
https://www.agmrc.org/media/cms/fallow_ ... 1AB21C.pdf
Feedback
About this result
People also ask
Are fallow deer dangerous?
How much does a fallow deer weigh?
Male: 46 – 80 kg
Free range, Adult
Die takbok wat ons hier kry is die Europese variant van die "fallow deer". Dit is die enigste soort takbok wat ek van weet en kom op vele plekke in SA voor.
Fallow deer are raised mainly for venison and breeding stock. A fallow doe weighs about 100 pounds and stands 25 to 30 inches high at the shoulder. ... Americans consumed about 1.2 million pounds of commercially produced venison in 1992, and this market has grown 25 to 30 percent annually.
Fallow Deer PM6.5 11/00 - Agricultural Marketing Resource Center
https://www.agmrc.org/media/cms/fallow_ ... 1AB21C.pdf
Feedback
About this result
People also ask
Are fallow deer dangerous?
How much does a fallow deer weigh?
Male: 46 – 80 kg
Free range, Adult
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Mens kry fallow , axis, hog, red en pére david deer in suid afrika.
http://www.pronkjag.com/exotic%20specie ... XOTIC+GAME
http://www.pronkjag.com/exotic%20specie ... XOTIC+GAME
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Takbok vleis
Nico Harris wrote:Mens kry fallow , axis, hog, red en pére david deer in suid afrika.
http://www.pronkjag.com/exotic%20specie ... XOTIC+GAME
Die fallow is die spesie wat die meeste jagters ken en wyd verspreid is. Die ander is eksoties en beperk tot 'n baie beperkte habitat.