Page 2 of 2

Re: Obali Veldskiet

Posted: Tue Nov 06, 2018 4:14 pm
by joe rocket
Happy pille help blykbaar. ;)

Re: Obali Veldskiet

Posted: Tue Nov 06, 2018 4:50 pm
by PWV
Johan vB het eksepsie geneem oor my kommentaar. My humor en sy humor is nie "compatible" nie. Daarom vra ek nederig om verskoning as ek jou te nagekom het. Ek glo om die vrede verder te bewaar, bly ons uit mekaar se pad.

Re: Obali Veldskiet

Posted: Tue Nov 06, 2018 5:33 pm
by JohanvB
images (2).jpeg

Re: Obali Veldskiet

Posted: Tue Nov 06, 2018 9:28 pm
by Dezman
5 uit die top 10 is Dagha Boys ! Hahaha dis netjies!!

Wonder watse kalibers het alles kom gesig gewys by so versameling van ondervindig...

Sent from my SM-J100H using Tapatalk

Re: Obali Veldskiet

Posted: Wed Nov 07, 2018 5:56 am
by Malan123
Dezbaby wrote:5 uit die top 10 is Dagha Boys ! Hahaha dis netjies!!

Wonder watse kalibers het alles kom gesig gewys by so versameling van ondervindig...

Sent from my SM-J100H using Tapatalk
Dink ook dit sal nogal interessant wees. Oom PWV, as oom die inligting het, sal Oom kaliber langs die uitslae sit?

Re: Obali Veldskiet

Posted: Wed Nov 07, 2018 7:34 am
by PWV
Ja, dit sou interessant wees. Ek het ongelukkig nie kontak met die manne nie. Ek dink (mag verkeerd wees) die eerste twee het 'n 6.5 en 'n 270 onderskeidelik, gehad.