Re: Courtney Boot Company - jy kry waarvoor jy betaal
Posted: Tue Aug 14, 2018 5:59 pm
Ek het die safari met daai gladde sool. Ek sal nie maklik weer iets anders dra nie.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Dankie Win270! Dit is daai cleat een. Kan nie glo n mens sien hom nie meer op hulle skoene as standaard sool nie. Daai sool het vir my plat pote nog net plesier verskaf!
Toe ek my paar laat maak het, het ek hoeka die "Cleat" - sool gekies. Dit werk baie goed vir my, dra ook nie te veel modder en klippe in die huis in nie.Wouter Roets wrote:Dankie Win270! Dit is daai cleat een. Kan nie glo n mens sien hom nie meer op hulle skoene as standaard sool nie. Daai sool het vir my plat pote nog net plesier verskaf!
Groetnis
Wouter