Gunsteling kruishaar?

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180623/f1a7ee0d669c821ae61c6b5754d26efe.jpg

Het die Reticle op die K312i en op die K624i en ek moet se ek is baie in my noppies met hom. Lekker fyn floating dot in die middel en hy is nie te besig nie. Ek skiet nie oor 12 vergroting op 1000m nie(312i op kompetisie geweer) so hy raak ook nie te groot nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

Rudiejacobs wrote:Vir my in die bos is n gewone plex heel in orde. Ek wag vir my S Tac vir vlaktes, daai MOA 2 kruishaar met die klein dot in die middel maak vir my sin!

Rudie.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Moet net nie in die aand met hom gaan skiet nie...jy gaan hom wil weg wetter. As jy in die aand wil skiet met n Stac gaan vir die een.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180623/289c35c2595e872da45d9b40374690f2.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Rudiejacobs »

Dis presies hom wat ek van praat. Ek skiet nie regtig in die aand nie! Maar ja ekt hom in my S Tac bestel. Daai klein dot trek my.

Rudie.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

Rudiejacobs wrote:Dis presies hom wat ek van praat. Ek skiet nie regtig in die aand nie! Maar ja ekt hom in my S Tac bestel. Daai klein dot trek my.

Rudie.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Nee wat dan is jy gesort. Wag juis vir myne ook.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Rudiejacobs »

Thanks Jan kraai.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

Rudiejacobs wrote:Thanks Jan kraai.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Plesier...maar dis Kraay en nie soos die voël nieImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Cbird »

Ek is besonders mal oor Nightforce se MOAR-T kruishaar vir groepe en lang afstand skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Ds J »

Vraag van n onkundige: (ek skiet nog met n Weaver K4 :) )

Hoe noodsaaklik is n kolletjie of kruishaar in die middel van die teleskoop se beeld?

Dit mag dalk dowwerig klink, maar hier is my rede: Ek het al beleef dat die standaard kruishaar n teiken (jagveld en skietbaan) toemaak; ek het ook beleef dat n te klein mildot wegraak as die teiken se agtergrond nie saamspeel nie.

Daarom die gedagte aan twee horisontale driehoekbalkies wat met skerp punt na die middel van die beeld wys; natuurlik met n spasie in die middel om te verhoed dat dit die beeld belemmer. Dan kan n mens dalk n kersboom-tipe vertikale strepie aanbring.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

Ds J wrote:Vraag van n onkundige: (ek skiet nog met n Weaver K4 :) )

Hoe noodsaaklik is n kolletjie of kruishaar in die middel van die teleskoop se beeld?

Dit mag dalk dowwerig klink, maar hier is my rede: Ek het al beleef dat die standaard kruishaar n teiken (jagveld en skietbaan) toemaak; ek het ook beleef dat n te klein mildot wegraak as die teiken se agtergrond nie saamspeel nie.

Daarom die gedagte aan twee horisontale driehoekbalkies wat met skerp punt na die middel van die beeld wys; natuurlik met n spasie in die middel om te verhoed dat dit die beeld belemmer. Dan kan n mens dalk n kersboom-tipe vertikale strepie aanbring.
Ek dink dit is maar n persoonlike keuse en jy oefen in waarvan jy hou. Vir Gong/Superliga skiet is is die dot in die middel vir my lekker asook vir jag maar dit is maar net oor ek dit gewoond geraak het.




Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Dumbluck »

Die nuwe Nightforce Mil XT Kruishaar lyk soos die regte ding. Die .2mil afmikpunte sal mooi werk vir holdovers. Sal nie omgee vir 'n 4-16x50 ATACR vir die 223 veldskiet nie.
Nightforce-Mil-XT-Reticle (961x1024).jpg

https://www.nightforceoptics.com/techno ... les/mil-xt

https://www.nightforceoptics.com/filead ... Mil-XT.svg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Nico de Jager »

Ek hou ook van Rudolph se T3
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Haasvel »

Cbird wrote:Ek is besonders mal oor Nightforce se MOAR-T kruishaar vir groepe en lang afstand skote.
+1

one shot, one kill - no luck, all skill

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by jankraay »

Dumbluck wrote:Die nuwe Nightforce Mil XT Kruishaar lyk soos die regte ding. Die .2mil afmikpunte sal mooi werk vir holdovers. Sal nie omgee vir 'n 4-16x50 ATACR vir die 223 veldskiet nie.
Nightforce-Mil-XT-Reticle (961x1024).jpg

https://www.nightforceoptics.com/techno ... les/mil-xt

https://www.nightforceoptics.com/filead ... Mil-XT.svg
Liewe ouers ek sal verdwaal as ek deur daai scope kyk...


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by alecjohnson »

ek self het maar met duplex grootgeword en het steeds spesiale plek in my hart, my .22 werk ek nog met so een!
taktiese kruishaar is ek bevooroordeeld, maar baie lief vir EBR-2c mrad
vir jag sal ek altyd vortex bdc verkies!so maar moeilik vir my om te se 'n spesifike een is vir my beter
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Gunsteling kruishaar?

Post by Apie »

alecjohnson wrote:ek self het maar met duplex grootgeword en het steeds spesiale plek in my hart, my .22 werk ek nog met so een!
taktiese kruishaar is ek bevooroordeeld, maar baie lief vir EBR-2c mrad
vir jag sal ek altyd vortex bdc verkies!so maar moeilik vir my om te se 'n spesifike een is vir my beter
Duplex TV view!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply