Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by .270 Man »

Ons hier rond betaal R45/kg vir Springbok en Gemsbok. Skoon karkas

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by heywillie »

Het die naweek R650 betaal per springbok. Suid Vrystaat.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by Pappabeer »

Tweede week in Junie gaan ons in die Noordkaap skiet.
Dagvooi, verblyf, koffie en beskuit soggens, en voertuig vir 3 manne saam R1000
Springbok R450
Koedoe R35/kg skoon karkas
Vlakvark verniet
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by Langeraat »

Wow, daai is naby aan diefstal...

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by JJV »

Nou dit is ‘n billike prys! As ek my luck can push! Naby watter dorp?? Ons moes verlede jaar R55/kg betaal in Van Zylsrus! JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by Basie2 »

Pappabeer, skiet julle daai tussen die lyndrade van die pad- langplaas?
Daai is baaaaie goeie pryse, vir julle, nie vir boer nie .

Baie bly daar is nog sulke plekke.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Wat betaal jy vir ‘n springbok in 2018??

Post by Pappabeer »

Basie2 wrote:Pappabeer, skiet julle daai tussen die lyndrade van die pad- langplaas? ImageImage
Daai is baaaaie goeie pryse, vir julle, nie vir boer nie Image.

Baie bly daar is nog sulke plekke.


Sent from my iPad using Tapatalk
Sulke pryse kom met tyd en verhoudinge. Hy kry 30 springbokke afgehaal sonder moeite, plus n paar vir hulle persoonlike gebruik.

Sy boerdery (en persoonlike lewe) word nie onderbreek deur 20 jag naweke per jaar nie, en hy hoef nie oor jagters te bekommer terwyl hy sy werk op die dorp doen nie.

Wen wen situasie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply