Haelgeweer advies.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Haelgeweer advies.
lyk my hierdie kan n lekker gesprek raak..
my siening.. mik met altwee oë OOP. en afhangend of klei na jou of weg beweeg amper geen lead.. dwars verby jou lead hom tot jy die spoed en gun ken.. n meter of n half meter.. (dink nie daars n reël wat sê n meter nie...)dis maar net oefening.. die klei duif manne kan meer hieroor sê...
maar ek verstaan die vorige meter redenasie...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Haelgeweer advies.
net nie as hy nog in box is nieRudi Fischer wrote:Sien die klei ... skiet die klei
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: Haelgeweer advies.
Naas dis wonderlik as dit vir jou werk, maar wat as n mens oog dominansie probleme het? Mens kan haelgeweer skiet met twee oë oop of met een oog toe, net nie met altwee oë toe nie.naas222 wrote:my siening.. mik met altwee oë OOP.
Dieselfde met Rudi se tegniek, as jy die natuurlike instink en talent het, wonderlik, maar as nie gaan jy op daai manier bitter baie mis skiet.
Ek dink baie mense kan ook baat vind deur 'n paar sessies saam met n goeie coach te boek, veral aan die begin, om te verhoed dat n mens slegte gewoontes aanleer.
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Haelgeweer advies.
nou nie aan sterk oog swak oog gedink nie.johannvdg wrote:Naas dis wonderlik as dit vir jou werk, maar wat as n mens oog dominansie probleme het? Mens kan haelgeweer skiet met twee oë oop of met een oog toe, net nie met altwee oë toe nie.naas222 wrote:my siening.. mik met altwee oë OOP.
Dieselfde met Rudi se tegniek, as jy die natuurlike instink en talent het, wonderlik, maar as nie gaan jy op daai manier bitter baie mis skiet.
Ek dink baie mense kan ook baat vind deur 'n paar sessies saam met n goeie coach te boek, veral aan die begin, om te verhoed dat n mens slegte gewoontes aanleer.
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
dis waar ek geleer het van 2 oë oop.. by n kleiduif club afrigter.. toe ek daar aankom en mik soos n koel geweer met een oog en swak skiet.. verander hy my lyfhouding en sê 2 oë oop.. en moet sê dit het my gehelp daai ...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie