Energie drankies of "Boosters"
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Energie drankies of
Die Here het ons heel "robust" gemaak. Ons kan omtrent enige ding in matigheid hanteer. Selfs radioaktiwiteit, Knopiesinnekopbyte of mense wat vals sing in die Kerk. Die truuk is om nie te veel van 'n ding te vat nie.
Of so iets
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Energie drankies of
My nou k..k gelag!!! Mooi man!andre007 wrote:https://www.youtube.com/watch?v=pMS0zBPYRBU Ek sien jou al, kyk na die verkleurmannetjie een.FHM wrote:Ek kry ook hartkloppings van die energie boosters - gewoonlik as ek so op 3/4 kom - gaan maar eerder daai oukies los. Ek gebruik al seker 8 jaar berocca, een elke oggend voor werk toe - die goed laat my beter funksioneer (helderheid / krag) Ek hoop nie dis ook nou n taboe supplement nie?
Lyk my ons sal maar elkeen n botteltjie heuning moet saamdra
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Energie drankies of
Ek hou ook van die energie drankies maar net so bietjie op 'n slag saam met 'n shot Jägermeister 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Energie drankies of "Boosters"
Net so!Harambe wrote:Die Here het ons heel "robust" gemaak. Ons kan omtrent enige ding in matigheid hanteer. Selfs radioaktiwiteit, Knopiesinnekopbyte of mense wat vals sing in die Kerk. Die truuk is om nie te veel van 'n ding te vat nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Energie drankies of "Boosters"
Die groot manne vat hom met 'n jagermeister en 'n jack Daniel's. Hy word ook nie verniet 'n handgrenaat genoem nie... Maar ten minste is daai gevaarlike energie drankie verdun.Arnold wrote:Ek hou ook van die energie drankies maar net so bietjie op 'n slag saam met 'n shot Jägermeister
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P