Page 2 of 2

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:21 pm
by Monrique (SJ)
Dan sal jy maar net moet kyk wanneer die scope afkom.  Glo ook dat ons groot vriend 243Songdaug hier van die forum jou ook sal kan help as jy n probleem het of hom fit.


Groetnis

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:21 pm
by Rooies
Sniper

Daai nuwe outdoor shop wat daar oopgemaak het, hou hulle nie scopes aan nie?

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:25 pm
by BLOK
As hy al so lank skiet en jy skiet raak dan is daai mounts reg ;D, kyk watter dukte is die scope wat nou op is se buis en as dit selfde as Burris is is hulle reg glo ek.

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:39 pm
by Sniper66
Ekt by ons winkel gehoor van die Barska so ek sal more weer n draai gaan maak en hoor van die Burris.Soos hy nou is skiet hy baie goed dis ma net my asem haling wat die groepering so bietjie laat rigting soek,haha eks uit oefining uit.

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Fri Sep 16, 2011 6:52 pm
by Coenie (Swift)
Burris +1, het 2, een op 223 en ander op 270. Die 4.5-14x42mm se bel biute diameter is 56mm en sit bietjie knap veral as jy parallax moet stel. Ek sou graag parallax verstelling op die kant wou gehad het.......maar die Burris maak op vir die ou ongeriefie. 

Re: Braska Designator Rifle Scope

Posted: Tue Sep 20, 2011 8:12 pm
by Sniper66
Dankie vir almal se replys,julle insette het baie gehelp.Ek sal die boom klim as ek by hom kom :)