Page 2 of 2
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 12:15 pm
by Rem
Messor wrote:japievan wrote:Dankie vir die terugvoer.
Ek vra maar op die stadium net uit nuuskierigheid. Kan nie nou nog 'n geweer koop nie, maar ken myself ook darem nou al. Sal seker daarop uit loop.
Messor: 350m is maar net 'n afstand wat ek nog gemaklik voel tans. Indien die kaliber dit toe laat, en ek op verder afstande kan begin oefen sal verder afstande volg.
Supacow: Ek het reeds 'n 270Win en skiet juis n 150gr SST/Interbond teen so 2850ft/s.
Gawie: Dankie dit is die sort inligting wat ek opsoek is na.
Messor: Kan nie genoeg met jou saam stem nie, maar 'n 270 raak ook alleen in die kluis.
Nee wat, kry dan eerder 'n 300 WSM, jou opsies daarmee is net baie meer as in die 7 klas.
Komponente, beskikbaarheid ens.
Ek stem.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 2:03 pm
by japievan
Ek hoor wat julle sê.
Het die 7WSM raakgesien in die boek: "Cartridges 101: A Guide to 101 Popular Rifle Cartridges. Author, Koos Barnard." en toe maar so bietjie begin wonder.
Die probleem met baie boeke is dat daar geen melding is van loop lengtes, beskikbaarheid van herlaai komponente en die geskiktheid van Somchem kruit bespreek word nie.
Gelukkig is hier baie slim manne.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 4:07 pm
by Flip Nel
japievan wrote:Dankie vir die terugvoer.
Supacow: Ek het reeds 'n 270Win en skiet juis n 150gr SST/Interbond teen so 2850ft/s.
Messor: Kan nie genoeg met jou saam stem nie, maar 'n 270 raak ook alleen in die kluis.
Dit maak nie sin om 'n 7 x 64 te koop terwyl jy 'n 270 het nie, die 7 x 64 is basies 'n Europeese 270, hulle is so naby
aan mekaar dat dit nie 'n verskil maak nie. Ek sou ook kyk na 'n 300 mag
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 4:16 pm
by japievan
Flip
Dit gaan nie net oor wat sin maak nie. Nie een van die kalibers maak sin nie, selfs die 300WSM. Daar is n 300WSM by Arms hier in pta waarna ek al vir 3 jaar kyk, maar ek kan hom nie vir myself regverdig nie.
Ek besit tans onderandere: 22lr, 223Rem, 6.5x55, 270Win, 7x57, 308Win, 303Br, 375Ruger, 458WM. So common-sense is lankal by die deuruit. Dit gaan nou oor net wil hê.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 6:09 pm
by Flip Nel
japievan wrote:Flip
Dit gaan nie net oor wat sin maak nie. Nie een van die kalibers maak sin nie, selfs die 300WSM. Daar is n 300WSM by Arms hier in pta waarna ek al vir 3 jaar kyk, maar ek kan hom nie vir myself regverdig nie.
Ek besit tans onderandere: 22lr, 223Rem, 6.5x55, 270Win, 7x57, 308Win, 303Br, 375Ruger, 458WM. So common-sense is lankal by die deuruit. Dit gaan nou oor net wil hê.
Ek verstaan as dit jeuk, ken dit baie goed, en hy sal moet gekrap word want hy gaan nie weg nie, my vroue sê altyd ek sal 200 redes kry hoekom ek dit nodig het, al jag ek al amper 30 jaar sonder proebleme met ander gewere.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 6:31 pm
by Messor
japievan wrote:Flip
Dit gaan nie net oor wat sin maak nie. Nie een van die kalibers maak sin nie, selfs die 300WSM. Daar is n 300WSM by Arms hier in pta waarna ek al vir 3 jaar kyk, maar ek kan hom nie vir myself regverdig nie.
Ek besit tans onderandere: 22lr, 223Rem, 6.5x55, 270Win, 7x57, 308Win, 303Br, 375Ruger, 458WM. So common-sense is lankal by die deuruit. Dit gaan nou oor net wil hê.
My maat, jy is mooi ge-cover, jy kan enigiets jag met al daai goeters
As ek jou lys so kyk, kom ek vra jou 'n eerlike vraag.
Jy is nie dalk lus om vir jou 'n mooi classic aan te skaf soos 'n 300H&H nie?
Ek meen hy doen maar dieselfde as die 300wsm of 300wm, hy is net iets anders as die gewone goed.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Tue Oct 17, 2017 8:20 pm
by jean 7mm
Man as ek nou weer moes n 7 mm koop sal dit nogsteeds die rem mag wees arme 270 sal moet sy foete optel of opblaas om n 180 so te gooi soos hy. Maar my mening da na beslis n 7×64 leke aand
Sent from my SM-G532F using Tapatalk
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Wed Oct 18, 2017 8:08 am
by Gerhardu
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Wed Oct 18, 2017 8:47 am
by Leon Crous
Flip nel wrote:japievan wrote:Flip
Dit gaan nie net oor wat sin maak nie. Nie een van die kalibers maak sin nie, selfs die 300WSM. Daar is n 300WSM by Arms hier in pta waarna ek al vir 3 jaar kyk, maar ek kan hom nie vir myself regverdig nie.
Ek besit tans onderandere: 22lr, 223Rem, 6.5x55, 270Win, 7x57, 308Win, 303Br, 375Ruger, 458WM. So common-sense is lankal by die deuruit. Dit gaan nou oor net wil hê.
Ek verstaan as dit jeuk, ken dit baie goed, en hy sal moet gekrap word want hy gaan nie weg nie, my vroue sê altyd ek sal 200 redes kry hoekom ek dit nodig het, al jag ek al amper 30 jaar sonder proebleme met ander gewere.
Ou Flip,
Dit klink of jy jou "vroue" ok moet lys
Ons sal moet kyk, maar as ek so na jou geweer keuses kyk, dek hulle ok dalk als

Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Wed Oct 18, 2017 2:28 pm
by japievan
Messor: 300H&H was iets waarna ek so paar jaar terug gekyk het. Kan nie regtig onthou hoekom ek teen hom besluit het nie.
Re: 7 WSM vs 7x64
Posted: Wed Oct 18, 2017 3:03 pm
by Mellies
Koop (of bou) vir jou `n 280AI.
Met n vleisie...