Droom teleskoop
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Droom teleskoop
S&B PM2
5-45x56
5-45x56
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
Die kleur van die afwerking lyk vir my soos die grondlaag maar toe raak die geld op toe los hulle hom net so!emdebeer wrote:Hahaha. Hoekom sê jy so??Diesel Dog wrote:As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Diesel Dog wrote:Die kleur van die afwerking lyk vir my soos die grondlaag maar toe raak die geld op toe los hulle hom net so!emdebeer wrote:Hahaha. Hoekom sê jy so??Diesel Dog wrote:As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD

Ek dog jy bedoel die glas veroorsaak kleur afwykings of iets. Ek hou nogal van die Razor se kleur... Meer as van die S&B in elk geval. Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Weet jy wat hulle kos in SA Ian?Sangoma (IAN) wrote:S&B PM2
5-45x56
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
DD[/quote]

Ek dog jy bedoel die glas veroorsaak kleur afwykings of iets. Ek hou nogal van die Razor se kleur... Meer as van die S&B in elk geval.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Laat die S&B se kleur jou ook dink aan baba stront en botter. "The moral of the story" ons moenie n teleskoop aan sy baadjie takseer nie.
DD

Ek dog jy bedoel die glas veroorsaak kleur afwykings of iets. Ek hou nogal van die Razor se kleur... Meer as van die S&B in elk geval. Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Laat die S&B se kleur jou ook dink aan baba stront en botter. "The moral of the story" ons moenie n teleskoop aan sy baadjie takseer nie.
DD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Droom teleskoop
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Dankie Arnold, dit was baie interessant. As mens prys en waarborg in reken wen die Razor dus loshande? Ek is verbaas, was nog altyd geïnteresseerd in die IOR.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ek het nog nooit met 'n Hawke geskiet nie, dankie Joe. Sal bietjie kyk.joe rocket wrote:Hawke 6x25x50
Dan het jy nog geld oor om n paar gunne te koop.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Droom teleskoop
Die nuwe ATACR 7-35x56 lyk ook goed
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Droom teleskoop
Wat is beskikbaar?
Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25
Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.
http://tangenttheta.com/Model-TT525P
Ook nie te duur teen so $4500 nie
Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25
Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.
http://tangenttheta.com/Model-TT525P
Ook nie te duur teen so $4500 nie
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Hi ArnoldArnold wrote:Wat is beskikbaar?
Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25
Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.
http://tangenttheta.com/Model-TT525P
Ook nie te duur teen so $4500 nie
Ja, dit is seker wat ons van die begin af moes doen. Maak 'n lys...

Kan iemand dink aan iets wat nie op Arnold se lys is nie?
Sal nogal lekker wees as mens al daardie scopes eendag op 'n baan kan kry en self kan vergelyk.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Droom teleskoop
Ek dink op die stadium is daar werklik net n handjie vol scopes wat uitstaan. Hierdie scopes is popouler in die US vir n goeie rede.
Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
S&B Pm2. All time classic.
Tangent Theta. Baie duur mar bitter goed.
NF Atacr. Ook baie populer.
Kahles 6-24. Nog n n bul.
http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Ek glo met die volgende toets behoort die TT en Atacr 7-35 erens onder die top 5 te wees. Sal interresant wees om te sien watter scopes skuif dan af

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Droom teleskoop
Sal darem nie se beste nie.Die opname gaan oor wat die Top100 skuts gebruik in PRS so verseker populerste agv kwaliteit vir die prys.Sangoma (IAN) wrote: Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Droom teleskoop
To Nightforce Beastemdebeer wrote:Hi ArnoldArnold wrote:Wat is beskikbaar?
Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25
Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.
http://tangenttheta.com/Model-TT525P
Ook nie te duur teen so $4500 nie
Ja, dit is seker wat ons van die begin af moes doen. Maak 'n lys...
Kan iemand dink aan iets wat nie op Arnold se lys is nie?
Sal nogal lekker wees as mens al daardie scopes eendag op 'n baan kan kry en self kan vergelyk.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Droom teleskoop
Netso ja.Pinkes wrote:Sal darem nie se beste nie.Die opname gaan oor wat die Top100 skuts gebruik in PRS so verseker populerste agv kwaliteit vir die prys.Sangoma (IAN) wrote: Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Hoeveel van hierdie top ouens se keuse van Scope word deur borgskappe bepaal? Speel dit 'n rol?Sangoma (IAN) wrote:Netso ja.Pinkes wrote:Sal darem nie se beste nie.Die opname gaan oor wat die Top100 skuts gebruik in PRS so verseker populerste agv kwaliteit vir die prys.Sangoma (IAN) wrote: Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Droom teleskoop
Moenie die March scopes weggooi nie. Daai PRS toets is gedoen toe die vorige March scopes nog op die ou US Army mill verstellings getrack het en slegte ratings vir tracking gekry het. Nuwe March scopes track op dieselfde verstellings as ander top scopes.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Droom teleskoop
Boys
Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.
Groetnis
Wouter
Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.
Groetnis
Wouter
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Droom teleskoop
Ek het die Kahles K624i en is bitter baie gelukkig met hom. Ook heelwat goedkoper as die ander in daai klas.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ek weet eintlik bitter min van March scopes af. Die enigste plek waar ek iets oor hulle sien is op Jaracal.Smitstertjies wrote:Moenie die March scopes weggooi nie. Daai PRS toets is gedoen toe die vorige March scopes nog op die ou US Army mill verstellings getrack het en slegte ratings vir tracking gekry het. Nuwe March scopes track op dieselfde verstellings as ander top scopes.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.Wouter Roets wrote:Boys
Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.
Groetnis
Wouter
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Droom teleskoop
Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.emdebeer wrote:Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.Wouter Roets wrote:Boys
Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.
Groetnis
Wouter
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ek hoor baie goeie goed van die Kahles.6.5/284Norma wrote:Ek het die Kahles K624i en is bitter baie gelukkig met hom. Ook heelwat goedkoper as die ander in daai klas.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Sjoe... Wat sal hy hier in SA kos?!?Sangoma (IAN) wrote:Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.emdebeer wrote:Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.Wouter Roets wrote:Boys