Page 2 of 2

Re: 223 Varminter

Posted: Thu Aug 31, 2017 8:41 am
by Arnold
OupaZA wrote:Hi Geelslang,

Ek glo al 3 gewere is goed, maar al 3 se slot aksies en 'look' is anders, (glo CZ en tikka gaan die minste werk nodig heh om mooi te laat skiet)

Gaan winkel toe en 'werk' al 3 bietjie, een van hule sal met jou praat dan koop jy hom!

Groete
Seker waar dat een met jou gaan praat ... drink net genoeg voor die tyd >:D

Ek het op die Tikka besluit oor sy 8 twist loop, nie oor hoe hy voel of wat hy vir my gesĂȘ het nie.
Ek het self al 'n Howa gehad en hy het ook mooi geskiet met sy 12 twist en ek kon 'n 55gr maklik teen 3250fps druk met die sporter se 22"loop.

Die CZ sit my bietjie af oor sy teleskoop montering en magesyn. Ek het self 'n CZ550 gehad en teleskoop montering was 'n uitdaging om dit te doen soos ek wou (laag). Ek twyfel nie dat die CZ ook mooi sal skiet nie!