Dit som die storie mooi opZuku wrote:Altyd baie opinies van skuts met verskillende opleiding, onervinding en agtergrond. Die trick is om te kies wat pas by jou omstandighede.
n Paar rgedagtes om te onthou.
9mm goekoop 10mm/40 duurder
9mm ammo omtrert altyd beskikbaar 10mm/40 nie so vrylik beskikbaar veral 10mm
Slaankrag 9mm hollowpoint goedgenoeg (149gr HP beter) 10mm/40 beter as 9mm. maar n doodskoot bly n doodskoot
Skiet. 9mm makliker met minder terugslag met kompakte pistool 10mm/40 baie meer sprong
Slytasie op 9mm minder agv laer ladings.
9mm totale pryse gewoonlik goedkoper as 10mm.40
9mm kan meer ammunisie dra.
So alles in 9mm tel meer punte behalwe by slaankrag, maar kan meer akurater skiet agv, terugslag.
Die ou dae van 9mm vs 45 is verby met die koms van 149gr HP
Kies wyslik
Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
Elke ou soen maar sy vrou op sy eie manier.
Hierdie laat my soms dink aan
Landrover vs Land cruiser
308 vs 3006
Leeus vs Stormers
9mm vs 40
Glock vs CZ
Boog jag vs geweer jag
Bakkie jag vs walk en stalk
Belangrikste is kies waarvan JY die meeste hou.
Hierdie laat my soms dink aan
Landrover vs Land cruiser
308 vs 3006
Leeus vs Stormers
9mm vs 40
Glock vs CZ
Boog jag vs geweer jag
Bakkie jag vs walk en stalk
Belangrikste is kies waarvan JY die meeste hou.
Maak 'n verskil
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
Wat het geword van Bulle vs StormersRatel wrote:Elke ou soen maar sy vrou op sy eie manier.
Hierdie laat my soms dink aan
Landrover vs Land cruiser
308 vs 3006
Leeus vs Stormers
9mm vs 40
Glock vs CZ
Boog jag vs geweer jag
Bakkie jag vs walk en stalk
![]()
![]()
Belangrikste is kies waarvan JY die meeste hou.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
Ek het self n cz75b in 40s&w wat ek al 17jaar dra as SD, ek het nou oorgeskakel na G19 vir SD en daar is beslis n verskil in slaankrag maar n 9mm sal beslis die job doen met goeie dra ammo, ek sou se G19! jy ken die wapen en sy recoil, G23 was ook warm op my lys maar soos genoem daar is min verskil en jy gaan moet gewoond raak aan die G23 se effense snappy recoil. Ek love my 40 maar voel gladnie under gunned met die 9mm nie.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Eerste Pistool 9mm 40S&W of 10mm Auto
Die argumente oor slaankrag droog gewoonlik op as 'n mens die populêre handwapenkalibers langs mekaar sit op 'n tabel EN dit dan met 'n geweer vergelyk. Die 38 Spl wat aan die onderkant van die slaankrag tabel staan het ongeveer 10% van die slaankrag van 'n 308. In vergelyking met lang roere het handwapens bitter min slaankrag, behalwe die +P+ 45'e, die 44s en groter. En soos herhaaldelik reeds gesê het die ontwikkeling in koeëltegnologie die 9mm-vs-40-vs-45 grotendeels nek omgedraai.
Kry iets wat betroubaar is in 'n gewilde kaliber. Oefen genoeg.
Kry iets wat betroubaar is in 'n gewilde kaliber. Oefen genoeg.