Re: Bedding en free float van geweer met sintetiese kolf
Posted: Wed Aug 23, 2017 2:33 pm
savage (P Coetzer)...is jy ook van Pieterburg?
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Ek maak so!Hansieslim wrote:Lekker gelees, lekker gelag. Dankie Gawie.
JacquesvT. Voltooi bietjie jou profile asb. Eks ook in Pietersburg. Ons is dalk bure. Ek beplan ook so 'n projek. Dalk kan ek iets by jou leer en dan kan jy weer die Jaracal ouens se bubbles bars op n dag.