Gongs Te Koop - Toets Die Water

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Gongs Te Koop - Toets Die Water

Post by Riebeeker »

Springkudu vat die kans, ek is steeds in. Ons ken almal risikos en as ons vooraf gewaarsku is is dit mos ons probleem nie joune nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Gongs Te Koop - Toets Die Water

Post by Jake1 »

joe rocket wrote:
Jake1 wrote:My probleem is ek kry nie gonge wat se wydte klein genoeg is nie...

Ek het twee 10mm, twee 5mm en een 2.5mm gonge vir jou is hulle wydte klein genoeg? ++>:
Daai 2.5mm sal dan maar moet doen ;D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply