Sightron S3 (ZERO STOP)

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by JohanvB »

Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Sangoma (IAN) »

JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets.... :'( :o ++>:

As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.

BAIE BELANGRIK -

As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Gian_dP »

Sangoma (IAN) wrote:Hier gaan ons manne

Hier is my idee, die proto tipe werk bitter goed!
Lyk goed!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Francoisv »

Ek sal ook een neem Ian. Vir 600, nie 800.


Francois Vogel
Francois Vogel
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Sangoma (IAN) »

Francois Naidoo, jy kan bly wees ons is pelle.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Francoisv »

Sangoma (IAN) wrote:Francois Naidoo, jy kan bly wees ons is pelle.
daai saaaitron van my track so swak ek wil sommer twee turrets opsit. Die glas maak darem op daarvoor


Francois Vogel
Francois Vogel
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Berra .204 »

Ek sal ook in 3 belangstel. Een sfp 6-24x50 in mrad
Een ffp 6-24x50 in moa
Een 8-32x56 in moa

Het julle manne nognie planne dat die turrets nie so maklik perongeluk uitgestel word nie. Ek sukkel baie met myne, veral in die aand agter op bakkie. Moet elke keer seker maak die turret is op zero voor ek skiet.
Dankie
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Rasmus »

Francoisv wrote:Ek sal ook een neem Ian. Vir 600, nie 800.


Francois Vogel
EK sekondeer die voorstel!
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Xplicitly »

Waar betaal ek?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Sangoma (IAN) »

Ek sal ongelukkig eers finale pryse kan plaas as ek die prys op die turrets het. Dalk sal dit so rapsie goedkoper wees, hang net af.
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by MrFive »

Hi Ian,

You can put me down for one as well.

André
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Swede »

Sangoma (IAN) wrote:
JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets.... :'( :o ++>:

As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.

BAIE BELANGRIK -

As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
Wil net hoor as daar parte verander word met 'n produk sonder die maker se goedkeuring nie, verval die waarborg nie?. Soos ' chip in 'n kar te sit en dit uit te haal as dit vir 'n diens gaan. Ek vra dit om nie snaaks te wees nie maar bloot om vas te stel as die maker later hiervan te kenne kom hulle nie die waarborg sal steun nie
Last edited by Swede on Fri Jun 23, 2017 1:18 pm, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Diesel Dog »

Swede wrote:
Sangoma (IAN) wrote:
JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets.... :'( :o ++>:

As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.

BAIE BELANGRIK -

As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
Wil net hoor as daar parte verander word met 'n produk sonder die maker se goedkeuring nie, verval die waarborg nie. Soos ' chip in 'n kar te sit en dit uit te haal as dit vir 'n diens gaan. Ek vra dit om nie snaaks te wees nie maar bloot om vas te stel as die maker later hiervan te kenne kom hulle nie die waarborg sal steun nie
In die polities korrekte wêreld waarin ons lewe moet jy toestemming he vir alles wat jy doen ,jy kan selfs n strafskop teen jou kry as jy poep in die skrum.Ek kan aan meer tegniese redes dink hoekom die stelsel nie die vervaardiger sal flous as dit by n waarborg eis sou kom nie , dink aan die merke wat iemand met hoëhakskoene sal maak op n sagte oppervlakte.

DD
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Sangoma (IAN) »

Net so. Geen rede om te stress oor waarborg nie. Tensy jy nou self begin gate boor en per ongeluk n gat in die main tube boor en die ding so wil terug stuur Sightron toe.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Swede »

Sangoma (IAN) wrote:Net so. Geen rede om te stress oor waarborg nie. Tensy jy nou self begin gate boor en per ongeluk n gat in die main tube boor en die ding so wil terug stuur Sightron toe.
Dan is die Kaap hollands ;D
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Gawie(13mm) »

Manne, hou op stres. ;D
Om daai doppie te vervang is soos om ander wieldoppe op jou Valiant te sit. Meer kosmeties van aard. Die enigste verskil is dat jy gaan wonder hoekom jy dit nie al lankal gedoen het nie. Hou op om te karring en maak Ian se bestelboek vol. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Rikuss »

More more,

Is die Zero stop turrets al beskikbaar? Wil ook 1 bestel asb.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
bokboran

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by bokboran »

Hoor nou niks
gaan hulle nog kom
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by the kid »

Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Jan Nel »

Ek sal ook een vat
Groete
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Andre308 »

the kid wrote:Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?
As jy zero stop op windage sit, dan kan jy net een kant toe dail vir wind. Sou net werk as die wind elke keer van selfde kant af waai
Image
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3074
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Apie »

Andre308 wrote:
the kid wrote:Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?
As jy zero stop op windage sit, dan kan jy net een kant toe dail vir wind. Sou net werk as die wind elke keer van selfde kant af waai
Image
Of skiet net ander kant toe....Image

Sent from my D5803 using Tapatalk
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by 308Win »

Ek het al self hieroor gewonder.
Die teleskope wat oorspronklik ontwerp is vir groot turrets: Is hulle clicks nie meer positief/sterker meganisme as die gewone teleskope met toeskroefproppies nie?
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by PJS »

Ian

Ek sal ook belangstel in 2 van die turrets.
Laat weet as jy het en wat hulle kos.
Mooiloop
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Post by Jay Jay »

Hi Ian,
Hoop dit gaan goed.

Ek stel ook belang in een, asb.
Laat maar weet as jy reg is.

Mooi bly
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
Post Reply