Page 2 of 2

Re: Gehoorbeskerming - wat is goeie waarde?

Posted: Thu Feb 22, 2018 9:42 am
by Harambe
Die beste knaldemping wat ek nog teegekom het was 'n stel van daai silikoon plugs wat jy by 'n hardeware winkel kry wat jy in jou ore indruk. Vir R20 het ek 'n paar gekry wat soos oorfone aan 'n stuk stywe plastiek is. Jy kan natuurlik omtrent boggerol hoor met die goed in, maar my haelgeweer is net 'n dowwe poep met die goed in.