Page 2 of 2
Re: Monster vark
Posted: Fri Jun 30, 2017 6:24 pm
by Henlo
Het hom nooit geweeg nie, hy was groot maar die angle wat die foto geneem is laat hom besonders groot lyk
Re: Monster vark
Posted: Sat Jul 01, 2017 9:23 am
by Dirkvh
Hierdie ou eentand skelm en sy sog gekry toe ek krippe gaan kyk. Groot vir ons area.
Re: Monster vark
Posted: Sat Jul 01, 2017 9:29 am
by Dirkvh
Kop