Page 2 of 2
Re: Biltong resep
Posted: Fri Feb 08, 2019 9:52 am
by Harambe
alecjohnson wrote:hier in Upington raak vleis gou biltong, ek hou daarvan om sommar alle ekstra vleis te droog en is nie mal oor koljander nie. dus is my gou gou biltong resep eenvoudig. sout en peper sommar met die hand gegooi, op vleis wat bitjie bruin druiweasyn op het. dit los ek 'n rukkie 'n uur of drie en hang, ek smul soms aan dit die volgende dag(nat biltong) magies maar vleis is lekker!
Weet jy hoe lekker is hy as jy hom braai?
Re: Biltong resep
Posted: Fri Feb 08, 2019 10:36 am
by alecjohnson
Harambe wrote:alecjohnson wrote:hier in Upington raak vleis gou biltong, ek hou daarvan om sommar alle ekstra vleis te droog en is nie mal oor koljander nie. dus is my gou gou biltong resep eenvoudig. sout en peper sommar met die hand gegooi, op vleis wat bitjie bruin druiweasyn op het. dit los ek 'n rukkie 'n uur of drie en hang, ek smul soms aan dit die volgende dag(nat biltong) magies maar vleis is lekker!
Weet jy hoe lekker is hy as jy hom braai?

Ja!, maar ek wou dit nie hier noem nie, was bang die manne kruisig my
