Page 2 of 5
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 8:58 pm
by Vlakvark Soldaat
JacquesT (Stompe) wrote:Ek dink die prys klas moet die bepalende faktor wees. Dink R11000- R22000 is seker regverdig? Gedagtes?
Pryse wat ek 2 jaar terug vir my scopes betaal het, voor die Nana vir Nene gefire het en die R/$ opgevoeter het...
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 8:58 pm
by JJV
As dit Parys is laat weet die datum en as ek nie standby is nie bring ek HD5 Zeiss. Slaap ons oor erns?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 9:08 pm
by Ben
Ek is in Hein. Jacques my laat weet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 9:54 pm
by Mellies
Ek het nou nie van die glase wat julle wil toets nie, maar ekt twee oë wat albei in puik kondisie is en ek kan braai. Mag ek kom kyk en n blad of twee kom skud asb?
Met n vleisie...
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 10:03 pm
by Vlakvark Soldaat
Mellies, bring sommer al 21 daai Swarovskis van jou!
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Tue Feb 28, 2017 10:15 pm
by JDKey
Dit klink na n lekker uitstappie. Kan dalk my Swarovski Z5 5-25 bring as dit in die verlangde klas val. Laat weet maar.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 5:33 am
by Geno
JacquesT (Stompe) wrote:Ok skietbaan is gereel. Nou kort ons nog so paar manne met die klas scopes.
Wat van 'n Zeis of 2?
Groete
Ons het paar scopes in daardie klas.
Meopta Meopro 3-18×50
Zeiss HD5 5-25×50
Ons het ook plek om tot omtrent 1000m te kyk op Boschkop, Pta Oos indien julle dit daar wou hou.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:21 am
by Stephan86
As jul dit hou by Boschkop sal ek ook baie graag wil kom hello sê en van die Jaracal manne ontmoet.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:26 am
by JacquesT (Stompe)
Geno wrote:JacquesT (Stompe) wrote:Ok skietbaan is gereel. Nou kort ons nog so paar manne met die klas scopes.
Wat van 'n Zeis of 2?
Groete
Ons het paar scopes in daardie klas.
Meopta Meopro 3-18×50
Zeiss HD5 5-25×50
Ons het ook plek om tot omtrent 1000m te kyk op Boschkop, Pta Oos indien julle dit daar wou hou.
Thanks Eugene, ek dink ons is reg met die baan in Delmas. Maar dit sal great wees as ons daai scopes ook kan toets.
Die manne wat wil kom blad skut is welkom. Ons sal 'n RO' s ook hê om te help met die veiligheids aspek.
Groete
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:39 am
by Hein22
Ok Ouens, ek het die lys opdateer. Aangesien daar vir my wil voorkom of daar 'n paar high end scopes gaan wees het ek sommer 'n tweede klas begin, alhoewel ek hoofsaaklik middel klas scopes wil toets kan ons mos maar netsowel die highend scopes ook teen mekaar opweeg, die wat beskikbaar is..
Almal wat blangstel om deel te vorm van die toets moet my asb laat weet sodat ek 'n lys kan saamstel van name. Ek dink as ons so 20 manne kan wees behoort ons 'n goeie weerspieëling van die waarheid te kry en soos Jacques se, almal natuurlik welkom om saam te kom kuier.
Sal graag die huidige middel klas lysie wil vol maak, so asb, as daar manne is met die verlangde scopes, spring asb in en help.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:01 am
by Geno
Jy kan by sit by March - 2.5-25x52
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:03 am
by Hein22
Thanks Geno.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:24 am
by Eugene
Hein22 wrote:Het reeds so gemaak, dankie. Ek sal veral by die ouens wat ver (500m +) skiet wil hoor waarna hulle wil he ons moet kyk vir so toets. Ek skiet nie gereeld 800m ver nie.
Dit lyk nie of iemand al iets gesê het nie, so ek gaan maar my 2c gooi....
Ek sal belangstel in die volgende:
Helderheid en duidelikheid van beeld op afstande van 600m+, maar verkieslik op so 800-1000m;
Invloed van mirage op grootste vergroting;
Tracking van turrets (% afwyking);
Ruggedness;
Waarde vir geld.
Die tracking kan maklik gemeet word met die "Tall Target test" en mens gaan min 6-10 rondtes nodig hê daarvoor.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:26 am
by Hein22
Eugene, gaan jy kom deel wees van die toets? Sal nice wees.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:28 am
by Eugene
Hein22 wrote:Eugene, gaan jy kom deel wees van die toets? Sal nice wees.
Ek sal graag wil, maar dit gaan afhang van waar en wanneer. Parys is so uur en 'n bietjie se ry van my af, maar Delmas is heelwat verder....
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:36 am
by Hein22
Dit gaan Delmas wees en Jacques kan net die datum hier bevestig. Ek is seker ons kan die datum so reel dat dit 90% van die manne gaan pas. Veral manne soos jy wat heelwat vrae het, sal ek graag wil deel he van die toets, so kyk asb of jy 'n plan kan maak. Hierdie is darem nie elke dag se geleentheid om so groot verskeidenheid scopes te toets nie, so ek wil he ons moet dit reg doen en so veel moontlik vrae beantwoord.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:47 am
by Eugene
As dit na die 11de Maart is, sal ek plan probeer maak.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:07 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote:Jy kan by sit by March - 2.5-25x52
Haha middel klas, jis dan het ek nog n end om te gaan tot top end
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:12 pm
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Geno wrote:Jy kan by sit by March - 2.5-25x52
Haha middel klas, jis dan het ek nog n end om te gaan tot top end
Hein22 wrote:Ok Ouens, ek het die lys opdateer. Aangesien daar vir my wil voorkom of daar 'n paar high end scopes gaan wees het ek sommer 'n tweede klas begin, alhoewel ek hoofsaaklik middel klas scopes wil toets kan ons mos maar netsowel die highend scopes ook teen mekaar opweeg, die wat beskikbaar is..
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:13 pm
by Capt. Yoda
Ja eks disleksies

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:23 pm
by Arnold
Dalk het iemand daarso 'n IOR Recon, Vortex HD Gen II en Kahles k624i

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:24 pm
by Arnold
Meskien kan julle ouens vir Rudolph een van sy nuwe FFP scopes vra om ook in te gooi.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:35 pm
by JacquesT (Stompe)
Ok Manne die 2 datums is 18 Maart of 25 Maart te Delmas. Laat weet waste een pas julle die beste.
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:35 pm
by Hein22
Enige persoon wat sy scope beskikbaar stel wat binne daai twee kategorieë geplaas kan word sal op die lys gesit word. Jacques is die man om dalk te probeer reel vir so FFP rudolph, hy het mos 'n agentskap. Wat se jy Jacques?
Arnold, gaan jy ook hier wees vir die toets? As jy more begin ry sal jy betyds hier wees...
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Posted: Wed Mar 01, 2017 12:37 pm
by Supacow
En n SWFA of 6