henk
welkom ou mater
doen daai 308 ding. met die regte punte kan jy ver gooi vra vir geno hy gaan jou se
130gr gschv punte en hy gooi mooi. kry n 270 ook as jy wil ek skiet altwee en het niks meer nodig nie
hartslag
welkom hier
maak vir jou n post oop by nuwe aansluitings en stel jouself daar ook bekend anders se die manne jy high jack die man s'n hehe
geniet dit hier
Nuweling op die forum-SV MAD
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuweling op die forum-SV MAD
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Nuweling op die forum-SV MAD
Dankie vir die warme verwelkomings manne, ek voel klaar deel van die familie!
ek soek nog wapens...
