Page 2 of 2
Re: klip maag
Posted: Mon Feb 13, 2017 9:14 am
by EtienneA
Liquid paraffin smeer jou derms en gee die mol spoed

Dit werk vir my vrou.
Re: klip maag
Posted: Mon Feb 13, 2017 9:59 am
by Hein22
My ouma het altyd gepraat van kastor olie. Nog nooit self getoets nie maar hulle het altyd gegrap en gesê as jy dit gedrink het jy moet net nie nies nie!
Re: klip maag
Posted: Mon Feb 13, 2017 10:46 am
by win270
As ek al hierdie advies lees, moet ek seker nou begin wind-op staan...

Re: klip maag
Posted: Mon Feb 13, 2017 10:56 am
by NicoSmit
2 bladsye oor 'n man wat nie kan k#$%k nie Hoop hy begin nou 'n volgende onderwerp oor hoe om gietergat nou te stop
Re: klip maag
Posted: Sat Feb 18, 2017 6:53 pm
by bokboran
Dankie tog daar het n swerm swaeltjies gevlug
Re: klip maag
Posted: Sat Feb 18, 2017 6:59 pm
by PWV
Bokboran, watter raad kan jy nou aanbeveel?
Re: klip maag
Posted: Sun Feb 19, 2017 10:09 am
by bokboran
2 eetlepels opgehoop engelse sout een glas water
Re: klip maag
Posted: Sun Feb 19, 2017 12:17 pm
by PWV
bokboran wrote:2 eetlepels opgehoop engelse sout een glas water
Jy sê dan skyt 'n mens soos 'n reier!

Re: klip maag
Posted: Sun Feb 19, 2017 4:30 pm
by bokboran
Joe 2 reiers