Re: Is the.300 Win Mag the Best Cartridge Ever?
Posted: Wed Dec 21, 2016 10:53 am
Ek verruil nie graag my .300 vir iets anders nie.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Winchester was hier bietjie slimmer. As ek reg onthou is my geweer se magasyn kas lengte iets soos 81mm. Die 208 voer sonder enige probleme.WicusdP wrote:Ek het die 300WSM in super varmint.
Hy skiet 'n barshou.
Maar met 208 amax pas hy nie in die magasyn nie.
Vir jag gaan ek 180 Accubonds gebruik....hulle behoort in magasyn te pas.
Haal jou magasyn uit mekaar en sny spacer agter weg, plak n korter spacer met epoxy in en verleng die follower .Nou moet jy net die bolt stop vervang met n LA een of hom korter vyl dan pass die 208 gr amaxWicusdP wrote:Ek het die 300WSM in super varmint.
Hy skiet 'n barshou.
Maar met 208 amax pas hy nie in die magasyn nie.
Vir jag gaan ek 180 Accubonds gebruik....hulle behoort in magasyn te pas.
Thanks DDDiesel Dog wrote:Haal jou magasyn uit mekaar en sny spacer agter weg, plak n korter spacer met epoxy in en verleng die follower .Nou moet jy net die bolt stop vervang met n LA een of hom korter vyl dan pass die 208 gr amaxWicusdP wrote:Ek het die 300WSM in super varmint.
Hy skiet 'n barshou.
Maar met 208 amax pas hy nie in die magasyn nie.
Vir jag gaan ek 180 Accubonds gebruik....hulle behoort in magasyn te pas.
DD