Page 2 of 3

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Tue Nov 08, 2016 9:54 pm
by Arnold
Endura, Stretch & Dragonfly met ZDP189 staal. Ek sal nog n Delica 4 met ZDP189 staal kry om die versameling aan te vul.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161108/8bf4a5fe6f7f616d737fea29595e9dc6.jpg

PM II met M4 staal
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161108/36f277e37f57eaf29fd204ce79fdae06.jpg

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Nov 09, 2016 8:38 am
by Ranger
http://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/6BC114D2-DB48-4F52-AAD3-4ACB1AE9C81D_zpsgah5dexm.jpg

Assist
Matriarch
Delica
Dragonfly

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Nov 09, 2016 10:09 am
by JTM
Hoe werk die Frame locks vir julle. Ek hou nog altyd van 'n liner lock, maar sien maar min Spyderco messe wat daarvan gebruik maak.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Nov 09, 2016 8:46 pm
by JJV
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161109/db625c4919d4927dd49a1896da74d75e.jpg

My twee.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Nov 09, 2016 8:56 pm
by Wouter Roets
Manne

Daar is n Coldsteel Voyager vir die laaste 10 jaar in my sak elke dag van my lewe.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Nov 09, 2016 9:51 pm
by BeesBreet
http://www.knifecenter.com/kc_new/store ... series=632

40% afslag is goed... watter een is die beste?

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Thu Nov 10, 2016 7:40 am
by Apie
JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20161109/db625c4919d4927dd49a1896da74d75e.jpg

My twee.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie interessante agtergrond keuse...

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Thu Nov 10, 2016 7:47 am
by Arnold
BeesBreet wrote:http://www.knifecenter.com/kc_new/store ... series=632

40% afslag is goed... watter een is die beste?
Selfs met die 40% afslag is daai pryse redelik standaard.
Ek het al goeie diens gehad vanaf:
http://www.knifeworks.com/
https://www.lamnia.com

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Thu Nov 10, 2016 8:00 am
by Geno
Arnold wrote: PM II met M4 staal
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161108/36f277e37f57eaf29fd204ce79fdae06.jpg
Bitter netjiese mes!

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Fri Nov 25, 2016 8:00 am
by Arnold
Image

Die Dragonfly is n bitter lekker mes.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Fri Nov 25, 2016 8:39 pm
by njvdwesth
My eerste Spyderco was 'n Tenacious wat ek paar jaar terug vir 'n hengse bargain op Takealot gekoop het. Ek dra hom nogsteeds elke dag by my.

My broer het onlangs vir my van Kanada af 'n Paramilitary 2 gebring wat ek ook elke dag by my dra maar kon dit nog nie oor my hart kry om hom te gebruik nie.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016112 ... 544a74.jpg[/IMG]

Hulle is so goedkoop daar ek het toe sommer vir my 'n Endura, Delica en nog twee Tenacious gekoop, hou nogal van die een met die swart lem.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016112 ... df6510.jpg[/IMG]

Hulle se mos elke Spyderco eienaar moet een of ander tyd 'n Tenacious besit.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Fri Nov 25, 2016 8:45 pm
by Johan Nel
njvdwesth wrote:My eerste Spyderco was 'n Tenacious wat ek paar jaar terug vir 'n hengse bargain op Takealot gekoop het. Ek dra hom nogsteeds elke dag by my.

My broer het onlangs vir my van Kanada af 'n Paramilitary 2 gebring wat ek ook elke dag by my dra maar kon dit nog nie oor my hart kry om hom te gebruik nie.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161125/c6ef824e6517a8a54549e387d8544a74.jpg

Hulle is so goedkoop daar ek het toe sommer vir my 'n Endura, Delica en nog twee Tenacious gekoop, hou nogal van die een met die swart lem.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161125/4fb0a8c31f1d3620060a867ffedf6510.jpg

Hulle se mos elke Spyderco eienaar moet een of ander tyd 'n Tenacious besit.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Fri Nov 25, 2016 9:05 pm
by Dirkvh
Ek dra die Kershaw Skyline in my sak. Lig en dun met 'n sterk, bree lem. Doen alles oppie plaas met hom, wel, amper alles.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Fri Nov 25, 2016 11:27 pm
by Pappabeer
njvdwesth wrote:My eerste Spyderco was 'n Tenacious wat ek paar jaar terug vir 'n hengse bargain op Takealot gekoop het. Ek dra hom nogsteeds elke dag by my.

Hulle se mos elke Spyderco eienaar moet een of ander tyd 'n Tenacious besit.
Hulle is bitter lekker messe. Ek sal ook n tweede een wou hĂȘ.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Sat Nov 26, 2016 7:39 am
by Arnold
Ek wens hulle was goedkoper hier by ons. Ek soek nog n Delica met ZDP189 staal

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 9:17 am
by Witpietskiet
Ek het ook n Endura, maar die man raak nou bietjie stomp.

Ek het n Lansky stel wat ek gebruik, kan net nie mooi agterkom watse grade ek moet gebruik nie.

Hoe maak julle manne julle Spyderco's skerp?

Dankie

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 9:35 am
by Supacow
25 of 22 grade

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:11 am
by Stefan764
Ek gaan vir my n Dragonfly van USA af kry. Gaan hulle land vir so rapsie oor R1000.

Is daar iemand wat belangstel?

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:18 am
by Pappabeer
Witpietskiet wrote:Ek het ook n Endura, maar die man raak nou bietjie stomp.

Ek het n Lansky stel wat ek gebruik, kan net nie mooi agterkom watse grade ek moet gebruik nie.

Hoe maak julle manne julle Spyderco's skerp?

Dankie

25 grade

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:19 am
by Supacow
Stefan sal man ander modelle kan bestel?

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:27 am
by Arnold
Stefan764 wrote:Ek gaan vir my n Dragonfly van USA af kry. Gaan hulle land vir so rapsie oor R1000.

Is daar iemand wat belangstel?
Waar kry jy hulle so goedkoop of bring iemand dit vir jou?

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:31 am
by njvdwesth
Arnold wrote:
Stefan764 wrote:Ek gaan vir my n Dragonfly van USA af kry. Gaan hulle land vir so rapsie oor R1000.

Is daar iemand wat belangstel?
Waar kry jy hulle so goedkoop of bring iemand dit vir jou?
Onthou net die 20% invoerbelasting + 14% BTW asook die posgeld. Die prys kan baie vinnig die hoogte inskiet.

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 10:32 am
by Witpietskiet
Dankie vir die hulp

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Mon Nov 28, 2016 12:53 pm
by Wouter Roets
Stefan764 wrote:Ek gaan vir my n Dragonfly van USA af kry. Gaan hulle land vir so rapsie oor R1000.

Is daar iemand wat belangstel?
Dankie Sully

Sal een by jou neem vir my Kersgeskenk! Moerse nice van jou! Sal darem nie vergeet om vir jou n randtjie in die hand te stop nie.

Groetnis
Wout

Re: Enige Spydercofans?

Posted: Wed Dec 07, 2016 10:12 pm
by Arnold
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161207/7b5bbc4fbcfea74dbc3e8ed3d3ac18a3.jpg
Die Delica moet vervang word met n groen een om in te pas.