ons weet jy sal dit noooooit doennieG-force wrote:Geluk met jou Sako en dankie.big daddy wrote: Dis n flippen mooi geweer. Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum. Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie. Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
Ek het hom net op n stoorpermit sover.Ek wens ek kon al skiet.![]()
My .338 Lapua
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: My .338 Lapua
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Trigger Mike
Re: My .338 Lapua
Die vriend van jou se van is nie dalk Gadaffi nie G-Force? Ek kan nie aan te veel ander ouens dink wat skielik moet trek en sy Truvelo's moet verkoop
Dis 'n .416 Rigby wat ver fluister daai en ek het iets erens oor Berger gelees wat nou 'n mooi 300gr koeel maak met iets wat hulle 'n hybrid ogive noem. Indien ek dit kry sal ek die link opsit of miskien is hier iemand wat dit het.
Mooi bly mooi
1 Doelgerig stuur hom!
Mooi bly mooi
1 Doelgerig stuur hom!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: My .338 Lapua
G force, dit lyk my al te veel na Robbie se roere wat jy daar gekoop het. Ek het self met daardie 338 geskiet, en was baie beindruk met hom.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Jy is korrek.Jy is ook voor my!Piet Breedt wrote: G force, dit lyk my al te veel na Robbie se roere wat jy daar gekoop het. Ek het self met daardie 338 geskiet, en was baie beindruk met hom.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?