Page 2 of 2
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:15 pm
by MJK
Drenalien
Waar gekoop/ bestel? Ek is tans in die mark vir 243 maar verkies die sweed!
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:20 pm
by Arnold
Ek vermoed hulle het vir jou die prys van die hunter gegee en aangeneem dit is wat jy bedoel met sporter in plaas van die varminter. Ek kan nie sien hoe hulle die sporter vir minder as die varminter sal verkoop nie.
Ek sou beslis ook na die Tikka super varmint kyk. Hulle is hier by R17-18k rond as ek dit nie mis het nie.
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:31 pm
by Drenalinjunkie
Wel dis wat hulle me gequote het. Ek het hulle nog n brosure van die tikka website af gestuur... Dit klink vir my self laag maar ek wag nog vir die quote op skrif... Hy het ook die blued varminter as R14.5k gequote. Sal maar wag en sien...
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:38 pm
by Arnold
Wel as dit die regte ding is, is dit 'n goeie prys in my o?. By wie is dit?
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:50 pm
by Drenalinjunkie
Twinbore.
Ek dink dit sal n great geweer wees. Moet net die pryse finaliseer.
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 1:53 pm
by Arnold
Ai, ek het darem al gesukkel met ou Hendry oor Weihrauch windbuks onderdele

Hoop nie hy gee dieselfde diens vir jou nadat jy betaal het nie.
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 2:05 pm
by Drenalinjunkie
Ek weet wat jy van praat. Hoop maar vir die beste...
Re: My gat jeuk....
Posted: Tue Jul 26, 2011 2:30 pm
by Drenalinjunkie
Ludwig wrote:
Simon, as jy die Tikka Sporter vir daai prys kan kry, bel my asseblief. Dan koop ek dadelik een!
Sal so maak.
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Jul 28, 2011 1:10 pm
by Drenalinjunkie
Het n quote op skrif gekry. R17550 ingevoer en alles.
Het klaar een bestel...

Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Jul 28, 2011 1:12 pm
by Witpietskiet
Baie geluk man, is rerig n mooi roer.

Re: My gat jeuk....
Posted: Fri Jul 29, 2011 12:16 pm
by Drenalinjunkie
Dankie. Hopelik gaan die aflewering spoedig. Het klaar deposito betaal en alles. Moet ook nou lisensie kry...

Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:21 pm
by Drenalinjunkie
Hier is so paar fotos...
Tikka T3 Sporter in 6.5x55
Nightforce 5.5-22x56
Near rail en ringe...
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:24 pm
by Gerhard
Baie mooi Simon...
Laat weet wanneer ons baan toe gaan.
Ek gaan my 30 06 met tyd om bou na 6.5 Swede toe ...
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:36 pm
by BLOK
Yo yo daai is mooi en dan is hy nog die regte span se kleur ok. Baie geluk en mag jy hom sommer hope geniet.
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:46 pm
by Arnold
Awesome!!!
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 2:01 pm
by SV MAD (Henk)
baie mooi (waar is die "kwyl loop uit my mond" emoticon?)
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 2:03 pm
by Geno
Netjiese geweer, hy behhort te skiet soos hy lyk ook!
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 2:08 pm
by Monrique (SJ)
Daai roer lyk spoggerig. Iets om oor hengels te word!!!
Groetnis
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 2:19 pm
by baboonstalker
Mens kan maar net wonder of julle klomp wat se gatte so jeuk nie dalk wurms het nie?
Ek het self al ontwurming probeer, maar soos oorle pa altyd ges? het: hy het 'n hart soos 'n (transkei) bus - daar's altyd plek vir nog een!
Mooi roer junkie!
P
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 2:29 pm
by Drenalinjunkie
Baie dankie almal... Ek is baie gretig om te sien wat die geweer gaan doen...
My aansoek is in so hopelik kom dit vinning. Ek het nou 3 lisensies gekry wat binne n maand en n half goedgekeur is. Hulle moet hulle nou net print... Sal maar kyk hoe lank dit gaan vat.
Soos julle kan sien is die mounts overkill maar daai teleskoop gaan nerens nie!
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 9:59 pm
by KalahariKlong
Baie netjies, regtig baie mooi.
Ek hoop hy gee jou baie vreugde.
KK
Re: My gat jeuk....
Posted: Thu Oct 20, 2011 10:21 pm
by erx
Ek het nou maar al opgegee, ek wag al te lank vir die GROEN MAMBA om sy verskyning te maak
Groete
erx
Re: My gat jeuk....
Posted: Fri Oct 21, 2011 7:21 am
by Drenalinjunkie
Die groen mamba kan net n trg in 338 lapua wees...
