Nagskiet glas onder 10 000
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Ek dink Danie het dit baie mooi gestel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Hoeveel van daardie goedkoop teleskope kan 'n jakkals identifiseer en doodskiet as hy tussen 350 en 400m wind-af staan? Of laat jy hom toe om jou te ruik, en weg te draf?
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Daardie is die ekstreme en vir 'n gewone jakkalsjagter wat nie vir geld jag nie sal dit 'n jakkie vir ander dag beteken. Ek het nog nie die Hawke se bene so gerek nie - skiet maar op 10x vergroting. Ek kon wel met hierdie "goedkoop" Hawke 6mm koeëlgate op 300m sien - not too bad Nigel.Geno wrote:Hoeveel van daardie goedkoop teleskope kan 'n jakkals identifiseer en doodskiet as hy tussen 350 en 400m wind-af staan? Of laat jy hom toe om jou te ruik, en weg te draf?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Nee, dit beteken die boer, of sy buurman sit met 'n geskoolde jakkals.tripodmvr wrote: Daardie is die ekstreme en vir 'n gewone jakkalsjagter wat nie vir geld jag nie sal dit 'n jakkie vir ander dag beteken.
Of jy nou vir geld jag of nie, maak nie saak nie. Albei moet so effektief moontlik jag.
Groot verskil tussen dag en nag. Gaan kyk met daardie teleskoop in die aand of 'n jakkals geidentifiseer kan word op 300m+, en laat weet my.Ek kon wel met hierdie "goedkoop" Hawke 6mm koeëlgate op 300m sien
Ek is seker al wat 'n voltydse jakkalsjagter is kannie wag om hulle Swaro, Zeiss, March, Meopta ens in te ruil om goedkoper weg te kom nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Lynx 2.5 - 10 X 56 kan, en het al baie keer jakalse vir my met my 65 jaar oue een oog op 300m plus opgetel en ge identifiseer, verder as 330 m is miskien mooilik, maar die man kan nie meer as 10K bekostig nie, en om hom te trap oor hy nie 'n V8 of beter kan koop nie sal nie veel help nie. Ek ken en het al met vele jakals jagters gepraat, en omtrent almal het met tros scopes begin skiet, en dan eers later verbeter. Ek self het al oor 'n honderd jakalse geskiet met 'n 3 - 9 X 42 Lynx, Gee die man 'n antwoord op wat hy vra, dit is immers wat hy wil weet.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Mense ek hou van julle passie. Hou so aan asb. Ek het op my .223 'n sightron siib en sou wat wou gee vir een van die grotes met 50mm lense maar dit raak duur. Dalk moet ek vra of die lynx met 50mm objektief beter werk as 'n siib met 40mm? Enige iemand wat die 2 al langs mekaar gesit het in die nag?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Dit is nie net die teleskoop wat in die nag belangrik is nie. Die lig wat gebruik word gaan ook 'n groot invloed he oor wat jy gaan kan waarneem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Tripod dit is 'n punt wat ek seker van die begin moes opgebring het. Behalwe vir die toevallige skaapdief sit ek hoofsaaklik wielneuse en springbokke by water voor uit die hide tot op so 40m. Ek het gevind ek mors my tyd om gewoonlik vroer as so uur of 2 voor sonsondergang te gaan sit. Daar is gewoonlik redelik aktiwiteit tot so 9 uur. Nou as dit volmaan is, dan werk die redfield maar andersins nie. Met die 9x vergroting laat die redfield ook nie toe em verder as 200m kopskote te skiet deur die dag nie so ek het gedink aan iets om en by 12x en dan helderder glas vir die aande wat daar darem bietjie maan skyn is. My idee is juis nie om lig te kry of anders moet ek dalk maar 'n sightron siib met 40mm lens aanskaf en 'n klein flitsie monteer. Of dalk elkgeval 'n flits maak nie saak wat se scope ek opsit nie? Nou is die vraag iets soos siib 4-16x40 of die lynx met sy 50mm lens?tripodmvr wrote:Dit is nie net die teleskoop wat in die nag belangrik is nie. Die lig wat gebruik word gaan ook 'n groot invloed he oor wat jy gaan kan waarneem.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Nou dop jy alles op sy kop. As jy sonder lig skiet is iets soos 'n 8x56 die antwoord om genoeg bestaande lig in te kry om die teiken dan duidelik te kan sien. Nou soek jy baie goeie lense om soveel as moontlik lig deur te laat.
'n Ander opsie is om die teikengebied met 'n lig van bo te verlig. Dit doen jy met 'n reostaat waarmee jy dan die lig stadiger helderder maak totdat jy duidelik kan sien.
'n Ander opsie is om die teikengebied met 'n lig van bo te verlig. Dit doen jy met 'n reostaat waarmee jy dan die lig stadiger helderder maak totdat jy duidelik kan sien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Hierdie scopietjie sal draaie om 'n Lynx en Hawke kyk.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=52600
Ek sou hom selfs koop en later net paar rand by las om 'n 50mm+ objektief te kry. Belangrikste is dat jy dan reeds in die mark is met 'n regte egte scope.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=52600
Ek sou hom selfs koop en later net paar rand by las om 'n 50mm+ objektief te kry. Belangrikste is dat jy dan reeds in die mark is met 'n regte egte scope.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
kannie daai link oopmaak nie???
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Ek het die advertensie verwyder - Swarovski Habicht met maks 10x vergroting.Cobus(Cobb) wrote:kannie daai link oopmaak nie???
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Nagskiet glas onder 10 000
Kyk na n Burris 3-12 x 56. van hul het nog IR ook. Behoort onder 10K te wees.Hulle lyk netjies afgewerk vir die prys.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm