Page 2 of 2

Re: Kriek koeëls - Goeie Produk en Diens

Posted: Mon Oct 03, 2016 12:19 pm
by joe rocket
Jaco dis mooi groepeering daai, maar sê eerder vir die ander manne dis n Barnes koeel, ek, Ruaan en Nico wil ook nog koele koop. ++>:

Re: Kriek koeëls - Goeie Produk en Diens

Posted: Mon Oct 03, 2016 5:38 pm
by Aceofspades
Jy kan nie alles vir jouself hou nie.

Baie dankie vir almal se ondersteuning en terugvoering.
Kriek

Re: Kriek koeëls - Goeie Produk en Diens

Posted: Mon Oct 03, 2016 6:08 pm
by Geno
Ons het ook onlangs so paar custom koele laat maak by Johan.

.458" 300gr pitte vir Gé se nuwe Wilson Combat AR-15 in .458 SOCOM.
Ons beplan om hul teen +-1950fps te skiet en hul gaan meestal op varke, bosjag, en helikopter oeswerk gebruik word.

Soos gewoonlik is die produk, diens en prys van die beste gehalte!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/1.jpeg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/2.jpeg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/3.jpeg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/4.jpeg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/5.jpeg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kriek/SOCOM/6.jpeg

Re: Kriek koeëls - Goeie Produk en Diens

Posted: Mon Oct 03, 2016 7:29 pm
by DWB
My 404 Krieke kom ook een van die dae!