Page 2 of 2

Re: Die 300 WinMag manne...

Posted: Thu Sep 15, 2016 3:23 pm
by mossie
Onthou, as ons trofee laat maak betaal ons darem net halfprys!!

Re: Die 300 WinMag manne...

Posted: Thu Sep 15, 2016 10:06 pm
by Broadbandboer
ALM wrote:Hoe op aarde het daai takbok twee skote nodig gehad? ???
Hy het teen 'n koppie gestaan. "Ricochet"


Sent from my iPhone using Tapatalk