Page 2 of 3
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Mon Sep 05, 2016 8:48 am
by FransP
Spoed was darm reg gewees, kon die volgende week my bok laat val het. Maar na daardie fitale skoot was dit ook die einde van my spoed toetse gewees.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Mon Sep 05, 2016 9:10 am
by Omnia
Pragtige "Horing oog" skoot daai ... Klein bietjie vleis skade !!!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Sep 07, 2016 3:23 pm
by Ferdi
Eish dink ek nou terug. Klompie jare terug met praktiese skiet kompetiese het ek die Kathu skietklub se chrony vermoor met my 45.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Sep 07, 2016 9:42 pm
by Johan04
Joe,ekt dit ook al oorgekom.Ekt by my versekering gaan kla en hul het hom uitbetaal.Jy kan gerus prober.
Johan
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 6:43 am
by Basjan123
Johan04 wrote:Joe,ekt dit ook al oorgekom.Ekt by my versekering gaan kla en hul het hom uitbetaal.Jy kan gerus prober.
Johan
Was die item gespesifiseerd gewees? Watter versekerings maatskappy?
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 11:00 am
by Johan04
Was nie gespesifiseer nie. By Firstlink. Dis my agent en versekering by Santam.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 11:07 am
by joe rocket
Ek is ook by Santam sal by my makelaar luister maar ek dink nie die gaan tol nie.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 12:19 pm
by ruaanb
Jy eis dit onder alle risiko gedeelte.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 12:43 pm
by joe rocket
Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 12:45 pm
by Basjan123
joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
Hy praat die waarheid.....
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 12:52 pm
by Basjan123
Johan04 wrote:Was nie gespesifiseer nie. By Firstlink. Dis my agent en versekering by Santam.
jy mnr was baie lucky...........

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 1:04 pm
by FHM
Hoop jy gee jou volgende chrony darem n "sporting chance"
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 1:05 pm
by joe rocket
FHM wrote:Hoop jy gee jou volgende chrony darem n "sporting chance"

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 3:03 pm
by ruaanb
Basjan123 wrote:joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
Hy praat die waarheid.....
6mm se scope is so uitbetaal en die was nie gespesifiseer nie. sal bietjie hoor watter tricks nog getrek is.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 7:39 pm
by Basjan123
ruaanb wrote:Basjan123 wrote:joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
Hy praat die waarheid.....
6mm se scope is so uitbetaal en die was nie gespesifiseer nie. sal bietjie hoor watter tricks nog getrek is.
Wat het gebeur met scope, was dit buite die huis of in die huis.....?Ek luister by die radio.....
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 7:44 pm
by ruaanb
in my huis het geweer uit my hande geglip en scope 1ste grond getref.....eenvoudige voetfoutjie.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Thu Sep 08, 2016 8:22 pm
by Basjan123
ruaanb wrote:in my huis het geweer uit my hande geglip en scope 1ste grond getref.....eenvoudige voetfoutjie.
Ja jou toevallige skade dekking op jou polis het presteer, as dit buite was en geweer was nie gespesifiseer nie, sou jy nie so gelukkig gewees het nie.....
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sun Sep 11, 2016 9:48 am
by LongWolf
Eks te bang om te comment...netnou is ek volgende

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sun Sep 11, 2016 9:55 am
by LongWolf
Ok maar ek kan myself nie keer nie.
"Daai albino crony het geen SPORTING CHANCE gehad nie

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 9:02 pm
by joe rocket
Wat dink julle van die chronograaf? Ek het n geleentheid van Amerika af.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 9:28 pm
by Heinz Petersen
Seker n goei chronograaf, maar nie reg vir jou nie. Daar is te veel goed om raak te skiet.

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 9:34 pm
by joe rocket
Die brein van die chronograaf is bo ek skiet onder raak almal skiet onder raak nou skiet jy net die driepoot raak.

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 9:53 pm
by Diesel Dog
joe rocket wrote:Die brein van die chronograaf is bo ek skiet onder raak almal skiet onder raak nou skiet jy net die driepoot raak.

Ek het dan gehoor julle Paarliete is kop skoot manne ,wat wil jy dan nou die ding se been afskiet!
DD
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 10:04 pm
by joe rocket
Omrede dit goedkoper is in hierdie geval om die ding te kwes.

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Wed Oct 05, 2016 10:43 pm
by ruaanb
Magnetospeed