Page 2 of 2

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Fri Aug 12, 2016 2:00 pm
by spekieries
Moet sĂȘ dit lyk of die staalwerk bietjie geoksideer het onde die scope.

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Fri Aug 12, 2016 4:44 pm
by Balljoint
.

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:21 pm
by ruaanb
Ken jy die eienaar van die geweer of eerder hoe het jy bewus geraak hiervan. ? Net so subtiele aanmerking op die draad wek maar agterdog.

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Sat Aug 13, 2016 10:59 am
by spekieries
As ek so na die ou kolf kyk het die geweertjie al gewerk.

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Sat Aug 13, 2016 11:42 am
by Balljoint
ruaanb wrote:Ken jy die eienaar van die geweer of eerder hoe het jy bewus geraak hiervan. ? Net so subtiele aanmerking op die draad wek maar agterdog.
Ken die geweersmid. ::)

Ek sal maar eerder al my posts dan edit aangesien mense dinge in goed lees wat nie daar is nie.

Re: 308 Steyr Mannlicher herstelwerk

Posted: Sat Aug 13, 2016 12:34 pm
by ruaanb
ah ok dankie verstaan nou.