Camo Joe Recon camo

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Camo Joe Recon camo

Post by Gawie(13mm) »

Johnnie De Wet wrote: Laat mens wonder of Isis en Al Qaeda ook Sniper dra? :-\
Nee. Hulle kry hul klere direk van die CIA af.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Camo Joe Recon camo

Post by Trompie »

Schalk75 wrote:Hier is nog `n nuwe vervaardiger waarvan ek baie hou: http://www.con-tac.co.za/index.php

Hulle is nog besig om hulle reeks te ontwikkel, en het sover langbroeke, langmou hemde, pette, boshoede en boots.

Besluite besluite.
Baie netjiese camo die!! Hulle verkoop nog nie direk aan die publiek nie maar gaan saterdag 'n stalletjie iewers buite PTA he en het 60 stelle daar te koop. Ekt hulle gebel nadat ek die post gesien het. Ek hou baie van daai tactical broek!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Schalk75
Full Member
Full Member
Posts: 214
Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am

Re: Camo Joe Recon camo

Post by Schalk75 »

Ja, dit is by Solidariteit se Kragdag. As jy dit Google sal jy seker aanwysings en dinge kry.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Camo Joe Recon camo

Post by Trompie »

Schalk75 wrote:Ja, dit is by Solidariteit se Kragdag. As jy dit Google sal jy seker aanwysings en dinge kry.

Ja dis hy daai. Kragdag. Ek kon nie onthou wat is die dag se naam nie :laugh:
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Camo Joe Recon camo

Post by Nickvn »

Chevvy SS wrote:Sal daai camo werk as 'n mens van 'n bakkie af skiet?

Nee, daarvoor het jy die Hilux camo nodig...... >:+
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply