Is iemand besig om ons te.....
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Asook AOS hulle het Tikka, Sako, howa, sierra om maar paar te noem.
En hulle het ook Geweer winkel in PTA gekoop. VLT as ek dit nie mishet nie.
Ek dink nie SO is direk invoerders van baie van hulle produkte nie. Glo Inyati is die invoerder en hulle is ook maar soos SO onder diselfde holding maatskapy.
Maar ek kan ook soos altyd heeltemal verkeerd wees...
En hulle het ook Geweer winkel in PTA gekoop. VLT as ek dit nie mishet nie.
Ek dink nie SO is direk invoerders van baie van hulle produkte nie. Glo Inyati is die invoerder en hulle is ook maar soos SO onder diselfde holding maatskapy.
Maar ek kan ook soos altyd heeltemal verkeerd wees...
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Inyati & AOS...... 
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
En Formalito?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Outdoor Investment Holdings = (Safari & Outdoor, Inyathi & Formalito)FCLoretz wrote:En Formalito?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
R Fourie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
[quote="Capt. Oblivious"]Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie[/quote]
Capt, jy moes hulle vat. Ek gebruik 300gr Sierra Game Kings altyd vir op die baan skiet met my 375 en val amper op my rug toe ek twee weke terug moes hoor hulle kos nou R1870 vir 50! Ek reken toe vir die outjie agter die toonbank dis n fout, want 8 maande terug het ek by die einste winkel net R580 vir vyftig betaal en het die boksie met die prys op om te bewys. Na die baas kom kyk en op die rekenaar rondkrap reken hy dis die nuwe prys, "take it or leave it." Toe los ek dit maar en kry na bietjie rondsoek nog twee pakke vir R860 'n pakkie...
Capt, jy moes hulle vat. Ek gebruik 300gr Sierra Game Kings altyd vir op die baan skiet met my 375 en val amper op my rug toe ek twee weke terug moes hoor hulle kos nou R1870 vir 50! Ek reken toe vir die outjie agter die toonbank dis n fout, want 8 maande terug het ek by die einste winkel net R580 vir vyftig betaal en het die boksie met die prys op om te bewys. Na die baas kom kyk en op die rekenaar rondkrap reken hy dis die nuwe prys, "take it or leave it." Toe los ek dit maar en kry na bietjie rondsoek nog twee pakke vir R860 'n pakkie...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Hoe lyk die pryse met die manne wat boog skiet? Hoe het bv. rage broadheads, pyle, boë ens se pryse gestyg oor die laaste jaar? Ek het baie lank laas, meer as twee jaar laas enigsiens enige boog toeristing gekoop. Dit kan dalk insigewend wees om te vergelyk hoe die pryse se styging persentasie gewys met koëls ens. se pryse vergelyk.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Kartelvorming?
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ons is uitgelewer aan n Monopolie, "hulle" het al die kleiner invoerders opgeraap en sit nou met al die invoerregte "hulle" is die groot handelaar en die kleinhandelaar en byt ons uit. Hulle retail markup begin absoluut belaglik raak. Want hoe is dit moontlik om n geweer wat deur hulle ingevoer word vir R11000.00 minder by n handelaar op die platteland te koop as wat ons hom in Gauteng kan koop n verskil van 35%. Ek raak bietjie moerig want ek word uitgebyt, as hulle nie die invoerregte het vir die produk nie verkoop hulle dit nie in hulle winkels nie.
Net so terloops drie maande terug 223 Lupau doppe R730.00 nou R1400.00.
Net so terloops drie maande terug 223 Lupau doppe R730.00 nou R1400.00.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Nou kom ons nader aan die waarheid...... As jy groot en kleinhandelaar is kan jy vra wat jy wil. Verkoper vra die absolute maksimum prys wat verbruiker sal betaal, dit sal wins vermeerder of ten minste selfde hou met minder admin. Al wat prys sal laat daal is as ons dit nie meer kan koop teen daai pryse nie: dus as vraag daal.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
So S&O sit met die monopoly? Of eerder outdoor investment holdings.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
S&O lys daai 300gr GMK nog vir R860, daai ouens wou jou deur die ore werk.Boogjagter wrote:Capt, jy moes hulle vat. Ek gebruik 300gr Sierra Game Kings altyd vir op die baan skiet met my 375 en val amper op my rug toe ek twee weke terug moes hoor hulle kos nou R1870 vir 50! Ek reken toe vir die outjie agter die toonbank dis n fout, want 8 maande terug het ek by die einste winkel net R580 vir vyftig betaal en het die boksie met die prys op om te bewys. Na die baas kom kyk en op die rekenaar rondkrap reken hy dis die nuwe prys, "take it or leave it." Toe los ek dit maar en kry na bietjie rondsoek nog twee pakke vir R860 'n pakkie...Capt. Oblivious wrote:Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
DMLubbe wrote:Dis genoeg om van slange te vang.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Gulsugheid was al die ondergang van baie goeie dinge.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ek is so bly my NXS het R18k gekos laasjaar Sept...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Vlakvark Soldaat wrote:Ek is so bly my NXS het R18k gekos laasjaar Sept...
EK gaan hom nog by jou koop vir 12k
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Hys nie eers meer n board member nie...Pappabeer wrote:R Fourie
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Vellies, banke, die konstruksiebedryf en vele ander is al aangekla vir " prize fixing". Wat verkies jy- die wapenbedryf se naam wat deur die modder gesleep word of ons wat deur die gat getrek word?karoo.vellies wrote:nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Gewoontlik sort mens jou vuil wasgoed intern uit, het ons so iets al probeer? Dalk is die invoerders/handelaars nie besig om ons te raps nie? Dalk SAJWV of GOSA of so iemand kan dalk eers genader word om bietjie te kyk na hoe hulle die pryse uitwerk, of so iets.Chevvy SS wrote:Vellies, banke, die konstruksiebedryf en vele ander is al aangekla vir " prize fixing". Wat verkies jy- die wapenbedryf se naam wat deur die modder gesleep word of ons wat deur die gat getrek word?karoo.vellies wrote:nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
Sent from my iPhone using Tapatalk
Onth net, enige ding sal gebruik word om die wapen bedryf te probeer in die wiele ry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Hierdie gaan nie oor die jagbedryf nie, dit gaan oor ongeoorloofde prysvasstelling. Hoe minder rolspelers, hoe makliker om dit te doen.
Basil Read, Murray and Roberts, Group Five ens. is met honderde miljoene beboet en het daarna miljarde der miljarde se kontrakte verwerf.
Basil Read, Murray and Roberts, Group Five ens. is met honderde miljoene beboet en het daarna miljarde der miljarde se kontrakte verwerf.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Wonder of die wapen winkels in ons speelveld is en of hulle ons uitbuit?
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Hulle os besig om ons sleg baie sleg te melk. Ja die rand is sleg en goed gan op maar nie so baie. Soos die ander manne se. Dis die groot winkels wat vra net wat hul wil want jy moet by hulle koop
