Page 2 of 4
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Wed Jun 15, 2016 4:48 pm
by pieter h
Bosvarkbouncer: Dit is n mooi kat.Swaarste een het ek in n hom gevang so 16kg.Sal nogal wil sien hoe lyk een v 30kg.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Wed Jun 15, 2016 4:49 pm
by pieter h
pieter h wrote:Bosvarkbouncer: Dit is n mooi kat.Swaarste een het ek in n hok gevang so 16kg.Sal nogal wil sien hoe lyk een v 30kg.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 6:30 am
by pieter h
Rooikat wyfie[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016062 ... f5cb03.jpg[/IMG]Die rooikat gisteraand 18h30 geskiet.Sy het na half uur se roep (steenbok)maklik ingekom.Lyk of die katte my wil besig hou.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 11:28 am
by Trompie
Ek kan nie foto sien nie....?
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 11:45 am
by Capt. Yoda
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160623/c2e9e652e0495093e35e98faf7f5cb03.jpg
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 11:58 am
by pieter h
Dankie Capt. Trompie weet nie wat fout was sukkel partykeer met rekenaars.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 11:59 am
by Trompie
Capt. Oblivious wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160623/c2e9e652e0495093e35e98faf7f5cb03.jpg
Nou hoekom kan jy die pics sien en post en ek nie?
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 12:23 pm
by pieter h
Het nie idee Trompie
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 12:32 pm
by Trompie
pieter h wrote:Het nie idee Trompie
Hahaha skies ek vra eintlik vir Capt hoekom hy jou pic kon sien en re post maar ek kan hom nie eers sien nie
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Thu Jun 23, 2016 12:33 pm
by pieter h
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Aug 05, 2016 5:49 am
by pieter h
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016080 ... 165915.jpg[/IMG]Rooikatwyfie,Jackrabbit.Lyk my katte wil my besig hou die jaar.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Aug 05, 2016 7:07 am
by Capt. Yoda
Trompie wrote:pieter h wrote:Het nie idee Trompie
Hahaha skies ek vra eintlik vir Capt hoekom hy jou pic kon sien en re post maar ek kan hom nie eers sien nie
So?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160805/c3ba542a831cb909a4c0614306165915.jpg
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Aug 05, 2016 7:18 am
by pieter h
Capt wys my foto reg by julle? Sukkel maar met die goed
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Aug 05, 2016 7:19 am
by Capt. Yoda
Pieter jy moet net die [IMG] voor en agter na en verander dan sal ons dit sien
Sal so iets lyk
sit jou link hier in
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Aug 05, 2016 7:24 am
by pieter h

Dankie
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 5:56 am
by pieter h
Rooikatmannetjie

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 5:59 am
by pieter h
Ingekom op springhaas
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 6:24 am
by JPS
pieter h wrote:Rooikatmannetjie//uploads.tapatalk-cdn.com/20161125/601f3b8903d90d7eed660f0a8aad9976.jpg
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 7:02 am
by pieter h
JPS dankie. Ek sukkel partykeer met fotos
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 7:44 am
by JPS
Plesier Pieter,
Wanneer jy klaar gepost het gaan view submitted message en click die edit knoppie dan verander jy net die [IMG] voor en na jou link na [Image] toe soos Siebert verduidelik het.
Groete
Jan
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Fri Nov 25, 2016 7:46 am
by pieter h
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Tue Dec 20, 2016 6:21 pm
by pieter h
Jong jakkalse
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Tue Dec 20, 2016 6:22 pm
by pieter h
Laas nag.jackrabbitt&Paljas sukimaat
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Wed Dec 21, 2016 4:57 pm
by partner
Mooi gemaak Pieter. Dankie vir die deel.
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Posted: Wed Dec 21, 2016 5:14 pm
by pieter h
Ja partner gaan vir week weg en my ooie lam al weer.Die 2weg help darem ook al weer.Geseënde feestyd aan alle lede.