Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Bosvarkbouncer: Dit is n mooi kat.Swaarste een het ek in n hom gevang so 16kg.Sal nogal wil sien hoe lyk een v 30kg.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
pieter h wrote:Bosvarkbouncer: Dit is n mooi kat.Swaarste een het ek in n hok gevang so 16kg.Sal nogal wil sien hoe lyk een v 30kg.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Rooikat wyfie[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016062 ... f5cb03.jpg[/IMG]Die rooikat gisteraand 18h30 geskiet.Sy het na half uur se roep (steenbok)maklik ingekom.Lyk of die katte my wil besig hou.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Ek kan nie foto sien nie....?
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160623/c2e9e652e0495093e35e98faf7f5cb03.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Dankie Capt. Trompie weet nie wat fout was sukkel partykeer met rekenaars.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Nou hoekom kan jy die pics sien en post en ek nie?Capt. Oblivious wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160623/c2e9e652e0495093e35e98faf7f5cb03.jpg
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Het nie idee Trompie
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Hahaha skies ek vra eintlik vir Capt hoekom hy jou pic kon sien en re post maar ek kan hom nie eers sien niepieter h wrote:Het nie idee Trompie
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016080 ... 165915.jpg[/IMG]Rooikatwyfie,Jackrabbit.Lyk my katte wil my besig hou die jaar.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Trompie wrote:Hahaha skies ek vra eintlik vir Capt hoekom hy jou pic kon sien en re post maar ek kan hom nie eers sien niepieter h wrote:Het nie idee Trompie
So?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160805/c3ba542a831cb909a4c0614306165915.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Capt wys my foto reg by julle? Sukkel maar met die goed
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Pieter jy moet net die [IMG] voor en agter na en verander dan sal ons dit sien
Sal so iets lyk
sit jou link hier in
Sal so iets lyk
sit jou link hier in
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Rooikatmannetjie

- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Ingekom op springhaas
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
pieter h wrote:Rooikatmannetjie//uploads.tapatalk-cdn.com/20161125/601f3b8903d90d7eed660f0a8aad9976.jpg
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
JPS dankie. Ek sukkel partykeer met fotos
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Plesier Pieter,
Wanneer jy klaar gepost het gaan view submitted message en click die edit knoppie dan verander jy net die [IMG] voor en na jou link na [Image] toe soos Siebert verduidelik het.
Groete
Jan
Wanneer jy klaar gepost het gaan view submitted message en click die edit knoppie dan verander jy net die [IMG] voor en na jou link na [Image] toe soos Siebert verduidelik het.
Groete
Jan
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Jong jakkalse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Laas nag.jackrabbitt&Paljas sukimaat
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Mooi gemaak Pieter. Dankie vir die deel.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop
Ja partner gaan vir week weg en my ooie lam al weer.Die 2weg help darem ook al weer.Geseënde feestyd aan alle lede.