Re: 66" Koedoe Horing!
Posted: Fri Jul 08, 2011 6:30 am
+1KalahariKlong wrote: Manne, ek het die skrywe oor daai 72" kudu. As iemand belangstel, pm my jou email dan stuur ek aan.
Die bul is in Hoedspruit/Welverdiend geskiet deur Dewald Joubert.
Geskiet met 9.3x62 286gr CDP.
Ek vra onverskoning vir my skeptiese aanmerking.
Baie geluk aan die jagter met die trofee van 'n leeftyd en die etiese wyse waarop die oupa gejag was.
Groete
KK