Lynx LX3 5-30

User avatar
EbenSmit
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jul 20, 2016 1:16 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by EbenSmit »

Dagse.

Kry more my Lynx lx3 5-30×56. kan nie meer wag nie.
.308 obendov mauser
.308 barnes k98
.375 H&H cz
.22 cz
.9mm po7 gen 2 cz
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Fanie Nel »

Goeie naand almal
Ek vandag lx3 in my hande gehad al wat ek kan se wat n bul scope. Ek hou nogal van die kruishaar ook. Sal die scope enige dag koop. As jy vat wat hy kos en wat kry dink ek daar is min teleskope wat hom gaan klop.

Groete
User avatar
EbenSmit
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jul 20, 2016 1:16 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by EbenSmit »

Fanie as ek mag vra. huveel was di 1 wat jy vasgehou het?

ja nee kyk ek glo hys n bul. my vriend skiet net met NF kannie wag om tesien hoe vergelyk die 2 nie. as mens streng gesproke gaan kyk na prys verskul moet die NF BAIE beter wees.....
.308 obendov mauser
.308 barnes k98
.375 H&H cz
.22 cz
.9mm po7 gen 2 cz
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Fanie Nel »

R12200 dan is daar nog n stel ringe ook in boks. Die scope het my beindruk en nog redelike FOV ook
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Fanie Nel wrote:R12200 dan is daar nog n stel ringe ook in boks. Die scope het my beindruk en nog redelike FOV ook
Hierdie prys is die spesiale intree aanbod vir die eerste 100 scopes gewees. Die aanbevole kleinhandelsprys is R19900. Jy het 'n groot fout gemaak om daai scope te los, sal die prys nie weer sien nie!
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Fanie Nel »

Die een was ongelukkig klaar verkoop gewees
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Dit is net die manne wat lank vooraf bestellings by handelaars geplaas het wat die scopes teen die spesiale intree prys gekry het. Die prys was al bepaal lank voor Zuma vir Nene afgedank het en die Rand sy alie gesien het.
User avatar
EbenSmit
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jul 20, 2016 1:16 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by EbenSmit »

Hehe ja wel ons sal ma duurder betaal.... bly steeds value for money. Die nuwes het ook nie ringe by nie[PERSEVERING FACE]

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.308 obendov mauser
.308 barnes k98
.375 H&H cz
.22 cz
.9mm po7 gen 2 cz
User avatar
EbenSmit
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jul 20, 2016 1:16 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by EbenSmit »

More more

Nee kyk ekt nou als gesien...#$@$@@optics het my maandag latweet hulle het die scope vir R14250. Ekt hulle gekontak. Besvestig hulle sin het nie ringe by nie.... vandag kyk ek op hulle webwerf en ja selfde scope R17820....
Lynx het my verlede week latweet going rate is R19500

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.308 obendov mauser
.308 barnes k98
.375 H&H cz
.22 cz
.9mm po7 gen 2 cz
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Rasmus »

Gister ook na die scope geloer. Hy was so raps oor R 13 000 met ringe. Ek was ook onder die indruk dat hulle duurder gaan wees.

Nou lees ek dit self hier. Ek verstaan nie hoe die prys eers R12 000- R 13 000 met ringe kan wees en dan ewe skielik R 19 500 sonder ringe nie. Dit is day light robbery!!! En 34mm ringe kom nie goedkoop nie.

Dan koop ek eerder nog n Sightron.

Hercules hoekom sê Lynx se advertensie in SA Jagter tydskrif die teleskoop het 40 MOA vertikale verstelling?

Groete

Rasmus
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Fanie Nel »

Ja ek verstaan dit ook nie. Glo nie hul sal verlies maak op eerste 100 nie. En ek dink nie die rand het so verswak teen die japanes geld nie. Groete rand kry skuld vir als
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Rasmus wrote:Hercules hoekom sê Lynx se advertensie in SA Jagter tydskrif die teleskoop het 40 MOA vertikale verstelling?
Die advertensie is vir die 5-20x50 met 30mm buis.
die 5-30x56 met 34mm buis is nog nooit in die tydskrif geadverteer nie, en die scope het 80moa vertikale verstelling.

Die eerste 100 scopes is meer as 'n jaar gelede reeds bestel en betaal en die spesiale intree-prys is op grond daarvan vasgemaak en aan die handelaars deurgegee vir die vooraf bestellings. Die 5-20x50LX2 se kleinhandelsprys is dan tans in die omgewing van R12500, daar kan tog nie verwag word dat die 5-30x56LX3 se prys dieselfde moet wees nie?
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Rasmus »

Dankie Hercules. Soos hulle sê lees en presteer. Duidelik het ek soos my agter wêreld gelees. Dink net n paar manne gaan bitter wees oor die prys ding. Dalk moet mens maar die pre launch offers gaan koop mens mag dalk net n geldjie maak.
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Gideon@1 »

Dag sê!
In Bloemfontein is daar by so ander plek nog 3 beskikbaar vir R13600.00 met ringe.

Groetnis
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Rasmus, net 'n bevestinging van die vertikale verstelling. Ek het nou fisies 'n nuwe scope se vertikale turret gedraai van onder tot bo en die aantal MOA getel. Dit het 108 MOA gestel. Lynx se spesifikasie is konserwatief - 80 MOA vertikaal tesame met 40 MOA horisontaal.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1842
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Lynx LX3 5-30

Post by LoopSoosStroop »

Effense hijack.

Die Magnum advertensie sê dat die 5-20 slegs 20 MOA verstelling het. Is dit waar? Dis 'n jammerte want andersins lyk dit na 'n lekker verkyker.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Die reticle se naam is MOA@20 - moa indikasies teen 20x vergroting.
Die scope se interne verstelling is meer as 40moa.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Diesel Dog »

Hercules Louw wrote:Rasmus, net 'n bevestinging van die vertikale verstelling. Ek het nou fisies 'n nuwe scope se vertikale turret gedraai van onder tot bo en die aantal MOA getel. Dit het 108 MOA gestel. Lynx se spesifikasie is konserwatief - 80 MOA vertikaal tesame met 40 MOA horisontaal.


Dit klink goed +20moa rail dan kan die kleilat kalibers ook op lang afstand kom saam speel.
Hercules is die produksie model met al die veranderings wat jy voorgestel het n intree scope vir die sportskiet mark of ag jy hom middel tot top in die segment.
Die spesifikasies is nader aan die bopunt.

DD
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

DD, hierdie is beslis 'n top scope in terme van kwaliteit, optika en funksionaliteit. Die prys is egter laag in die klas.

Die beste is gaan kyk, voel en vergelyk self by 'n handelaar, my persepsies kan moontlik as "biased" beskou word.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Diesel Dog »

Hercules Louw wrote:DD, hierdie is beslis 'n top scope in terme van kwaliteit, optika en funksionaliteit. Die prys is egter laag in die klas.

Die beste is gaan kyk, voel en vergelyk self by 'n handelaar, my persepsies kan moontlik as "biased" beskou word.

Dankie ek het maar blind een bestel!

DD
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1842
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Lynx LX3 5-30

Post by LoopSoosStroop »

Hercules Louw wrote:Die reticle se naam is MOA@20 - moa indikasies teen 20x vergroting.
Die scope se interne verstelling is meer as 40moa.
Die advertensie sê defnitief 20 MOA verstelling. Ek kan vanaand 'n foto van die advertensie plaas indien nodig?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Diesel Dog »

LoopSoosStroop wrote:
Hercules Louw wrote:Die reticle se naam is MOA@20 - moa indikasies teen 20x vergroting.
Die scope se interne verstelling is meer as 40moa.
Die advertensie sê defnitief 20 MOA verstelling. Ek kan vanaand 'n foto van die advertensie plaas indien nodig?

Dit is hoekom die fyn skrif E&OE (errors and omissions exempt) bevat


DD
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Hercules Louw »

Ek het na die advertensie gaan kyk, dit is reg soos ek hiebo gesê het, die MOA@20 verwys na die reticle.
Dan het ek nou ook die turret van die spesifieke model 5-20x50 van onder na bo gedraai en die verstelling is 51 MOA.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1842
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Lynx LX3 5-30

Post by LoopSoosStroop »

Hercules Louw wrote:Ek het na die advertensie gaan kyk, dit is reg soos ek hiebo gesê het, die MOA@20 verwys na die reticle.
Dan het ek nou ook die turret van die spesifieke model 5-20x50 van onder na bo gedraai en die verstelling is 51 MOA.
Great, dan is dit die antwoord, dankie vir jou moeite!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Lynx LX3 5-30

Post by Sangoma (IAN) »

++>: Hercu, lyk my die manne maak jou klaar!
Post Reply