So met ander woorde as ek my lisensies op datum hou gaan hy nooit verval nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bevoegtheid
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Bevoegtheid
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Bevoegtheid
Dit is wat my DFO se. Of hy reg is kan ek nie vir jou bevestig nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bevoegtheid
Dis wat my dfo ook gesê het. Ek was daar met al my vorms maar hy het my weg gestuur.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Bevoegtheid
My bevoegdheid het ook lankal verval volgens die kaartjie. Hier in Potch is dieselfde vir my gese...vervaldatum loop saam met nuutste wapenliksens se vervaldatum!Suikermuis wrote:Goeiedag almal
My bevoegdheid kaartjie se datum sê hy het verlede jaar verval. Toe ek egter ons DFO gaan vra daarna en n afspraak maak vir die indiening van die hernuwing (dokumente reeds ingevul), toe seg de edele dat dit nie nodig is nie. Hyt selfs Kimberley gebel en bevestig dat, hoewel die kaartjie aandui dat die bevoegdheid verval, my bevoegdheid steeds geldig is tot die datum wat my nuutste lisensie verval. Ekt geantwoord dat dit dan nooit sal verval nie, want die kans dat ek as toegewyde jagter in tien jaar nie n nuwe wapen koop nie, is skraal. Daarop het hy geantwoord dat dit is soos hy en sy Kolonel op Kimberley die wet verstaan.
Kry die idee die SAPD is self nie seker hoe om ook hierdie situasie te hanteer nie.
Met n vleisie...
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Bevoegtheid
Ja my ook weg gestuur toe bel ek later en praat met iemand anders by die ander stasie en kry die selle storie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Bevoegtheid
Heeltemal korrekPetrus.nel wrote:So met ander woorde as ek my lisensies op datum hou gaan hy nooit verval nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Bevoegtheid
Netso!Dries101 wrote:Johan dis hoe ek hom ook het. Sou jy n bevoegtheid besit met geen wapen op jou naam bly hy geldig vir 5 jaar- datum of nie. Oomblik as jy 1 lisensie het verval bevoegdheid en lisensie opndieselfde tyd. As jy meer as een lisensie het in n viurwapen klas dan rol hy saam met die laaste een se datum.
Sent from my iPhone using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bevoegtheid
So jy hou net aan nuwe gewere koop en worry nie weer oor jou bevoegdheid nie....
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Bevoegtheid
Beslis 'n geldige verskoning. Mamma sal di koopVdWalt wrote:So jy hou net aan nuwe gewere koop en worry nie weer oor jou bevoegdheid nie....
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

