Page 2 of 3
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 1:30 pm
by marno
Blok,
Bring bietjie daai Springbok pryse af man...
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 1:34 pm
by BLOK
Marno
Daai is groot bokke nie karoo lammers nie, vra maar vir 300win hy het die naweek n ooi geskiet sy was so vet ons het gedink sys dalk dragtig
Blok
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 1:36 pm
by Hugo
Blok, die manne soek die bokke verniet, hul wil nie betaal nie.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 1:42 pm
by BLOK
Hugo as ek so kyk en sien die manne het nie fondse nie, maar lus dan dink ek langplaas is weer seker vol geboek die jaar.
Blok
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 3:25 pm
by Skolla
Manne
Ek begin loer nou al so na die box popcorn.
Stoei nog so n bietjie.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 3:29 pm
by Cobus(Cobb)
Skolla
Hou die plek langs jou vir my oop, en deel daai popcorn met my

Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 3:52 pm
by BLOK
Manne
Daar is niks om oor te stoei nie dis n geval van vraag en aanbod. Niemand hoef te bespreek betaal en te jag as hy voel die prys is te veel kan hy ander plek gaan soek. Vergelyk gerus ons blesbok(R875), rooibok(975) en springbok(R675) pryse met ander jagplase en julle sal vind dat dit heeltemal in lyn is met ander biltongjag plase. Daar is wel plekke wat heelwat onder die pryse is maar ja hulle is skaars en die manne wat daar skiet hou dit gewoonlik baie geheim.
Blok
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 4:33 pm
by 300Winmag

Ek dink dit gaan oor selfbeheersing (iets wat ek nie het nie)
Die outjie het my R 2000.00 gekos. 4de dag in hide en eerste manlike bok wat mooi kom staan het.
Teen daai tyd is dit 'n bargain. Dis wat gebeur as mens in die somer moet jag!
Hugo wag tot einde Julie - dan begin die biltong klaar raak en skielik
is daar nie meer oop jag plek nie, dan bel die manne jou flou.
[img width=560 height=420]
http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0006-1.jpg[/img]
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 4:40 pm
by Gerhard
300Winmag wrote:

Ek dink dit gaan oor selfbeheersing (iets wat ek nie het nie)
Die outjie het my R 2000.00 gekos. 4de dag in hide en eerste manlike bok wat mooi kom staan het.
Teen daai tyd is dit 'n bargain. Dis wat gebeur as mens in die somer moet jag!
Hugo wag tot einde Julie - dan begin die biltong klaar raak en skielik
is daar nie meer oop jag plek nie, dan bel die manne jou flou.
[img width=560 height=420]
http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0006-1.jpg[/img]
Waar het jy daai bok gejag?
Weet ook van daai klas blesbokke...
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 4:51 pm
by Skolla
cobb wrote:
Hou die plek langs jou vir my oop, en deel daai popcorn met my
cobb
Nee wat, ons sal maar ons lus vir die popcorn eers moet hou, lyk dit my.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 6:25 pm
by 300Winmag
Dit was by Karee kloof - hulle ramme was verlede jaar uitgeskiet toe koop hulle aan en maak
toe die prys meer net om die jagters 2 keer te laat dink.

Het nie gewerk nie.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Tue Jun 28, 2011 7:06 pm
by Jaco Swart
Hugo.
My voorstel sal wees dat jy moet uitvind wat jy vir wildsvleis kan kry. Ons kry so R 15- R 16 per kg vir skoon karkaste. Werk dan uit wat jy vir die bokke kan kry per kg en sit dan paar rand by vir die jagters.
Jy sal dit dan miskien makliker verkoop kry. As jy dit self skiet het jy die plesier daarvan , maar jy verloor 'n paar rand. As geld nie pla nie skiet hulle sommer self.
Groetnis
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:42 pm
by Hugo
Daar si nou 3 manne daar by ons wat die duur blesbokke kom skiet het en sommer 'n rooibok, dis hoe die oggend skof gegan het.
Oom Johan met 'n lekker vet Ram
Henk met 'n mooi lang ram
En Theo met 'n pragtige rooibok

Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:08 pm
by LoveHenties
Jaloers is ek nou...
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:27 pm
by BLOK
So lyk my jou prys is toe tog nie te duur vir almal nie.
Blok
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:34 pm
by PRIVATE RYAN
[img width=560 height=373]
http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 011055.jpg[/img]
Die prys is lank vergete as jy die foto's kyk.
As jy moet vra, kan jy dit nie bekostig nie.
Plank dwars op 35 yds is alles baie goedkoper.
[img width=560 height=373]
http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 011048.jpg[/img]
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:44 pm
by Hugo
No offence, mar ek verstaan nie wat jy bedoel met daai "klas" van bok nie, dis 'n ou 13-14" ram.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:47 pm
by Gerhard
Praat van die geld klas R2000 n blesbok en nie die horings nie...
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:48 pm
by Hugo
Gerhard wrote:
Praat van die geld klas R2000 n blesbok en nie die horings nie...
Ek verstaan. Sorry.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Thu Jun 30, 2011 2:12 pm
by 300Winmag
Hie hie - ek eet nie horings nie 43kg gewees.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Fri Jul 01, 2011 8:16 am
by Hugo
En toe raak dit nogal besig gister,
Wildebees bul, 2xElande en 'n pragtige kudu bul.
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Fri Jul 01, 2011 9:42 am
by JPS
Mooi man,
Gooi fotos! Oom

Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Fri Jul 01, 2011 9:54 am
by Hugo
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Fri Jul 01, 2011 10:29 am
by JPS
Hugo
Daai diere is in prag kondiese.
Mooi rooibok en goeie skoot op hom ook.
Groete
Jp
Re: Blesbokke jag beskikbaar,
Posted: Mon Jul 04, 2011 9:08 am
by dieter
Hi, is die bokke nog beskikbaar ?