Page 2 of 2

Re: VRYSTAAT VISVANG

Posted: Wed Feb 17, 2016 10:07 am
by Stefan Fourie
Sjoe, 'n vrou wat kan jag én visvang!! As jy 'n seminaar hou, sal ons ons vrouens stuur vir opleiding... ;D

Re: VRYSTAAT VISVANG

Posted: Wed Feb 17, 2016 12:52 pm
by Anja101
Haha...Stefan

Dit is nou te se as hulle een sou wou bywoon!....

Groete