Hulp met krap op kolf.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
Baie waar. Ek sal moet werk maak daarvan. Ek verstaan presies wat jy se. Baie dankie Gawie.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
Baie dankie almal vir al die hulp. Groete.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
More Gawie,Gawie(13mm) wrote:Slegte nuus vir jou maat. Madupi se stoomketel gaan jou nie help met daai een nie.
Afskuur, opvul en weer skuur. Vernis en dan 'n "Grip cap", is jou voorland om 'n herhaling te voorkom.
Gaan ek dieselfde proses kan volg vir 'n gelamineerde kolf? Ek het hom in die kluis gestamp en hy het 'n gat in van so 1mmx1mm en 1mm diep? Wat gebruik ek vir die opvul en hoe fyn moet die skuurpapier wees?
Ek het laas houtwerk gehad in st7, en toe het ek 'n pel se taak gebruik om my punte te kry.
Groete
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
Sit foto- maar ek sou hom superglue opvul- laat droogword gelykskuur en weer polish-afhangende van die finish op die kolf selfJacquesT (Stompe) wrote:More Gawie,Gawie(13mm) wrote:Slegte nuus vir jou maat. Madupi se stoomketel gaan jou nie help met daai een nie.
Afskuur, opvul en weer skuur. Vernis en dan 'n "Grip cap", is jou voorland om 'n herhaling te voorkom.
Gaan ek dieselfde proses kan volg vir 'n gelamineerde kolf? Ek het hom in die kluis gestamp en hy het 'n gat in van so 1mmx1mm en 1mm diep? Wat gebruik ek vir die opvul en hoe fyn moet die skuurpapier wees?
Ek het laas houtwerk gehad in st7, en toe het ek 'n pel se taak gebruik om my punte te kry.
Groete
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Hulp met krap op kolf.
Gawie, ek stem 100% met jou saam.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
Ek sal die foto vanaand opsit, baie dankie. Ek moes seker noem dat die kolf se kleur pepper is.Dries101 wrote:Sit foto- maar ek sou hom superglue opvul- laat droogword gelykskuur en weer polish-afhangende van die finish op die kolf selfJacquesT (Stompe) wrote:More Gawie,Gawie(13mm) wrote:Slegte nuus vir jou maat. Madupi se stoomketel gaan jou nie help met daai een nie.
Afskuur, opvul en weer skuur. Vernis en dan 'n "Grip cap", is jou voorland om 'n herhaling te voorkom.
Gaan ek dieselfde proses kan volg vir 'n gelamineerde kolf? Ek het hom in die kluis gestamp en hy het 'n gat in van so 1mmx1mm en 1mm diep? Wat gebruik ek vir die opvul en hoe fyn moet die skuurpapier wees?
Ek het laas houtwerk gehad in st7, en toe het ek 'n pel se taak gebruik om my punte te kry.
Groete
Groete
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hulp met krap op kolf.
Dries is reg. Vul op met superglue of kleurlose eposse. Mamma se nael vyl loop ook mooi 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!