Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Wed Jul 20, 2011 12:55 pm
Jagbehep! wrote:
F-O-T-O-S??????
Bladsy 1 ou maat, begin by die begin
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
James Wilson
Hero Member
Posts: 4596 Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Post
by James Wilson » Wed Jul 20, 2011 1:30 pm
nee die het ek gesien. ek wil nou Hansman sin sien
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Sat Jul 23, 2011 5:51 pm
foxbat25
Dit is bloody netjies jy kan maar my maat wat is die prys
Beretta
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Sat Jul 23, 2011 6:14 pm
foxbat25 wrote:
Alwyn, ek kan hulle bou vir 'n R 1800, aflewering uitgesluit.
Beretta hier is hy
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Sat Jul 23, 2011 6:19 pm
JacoS
sorry nie die post gesien nie ek sal later so n tafel by jou bestel
Beretta
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Sat Jul 23, 2011 6:21 pm
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
erx
Sr. Member
Posts: 419 Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Post
by erx » Sat Jul 23, 2011 7:39 pm
Hi foxbat, stuur bietjie die afmetings mater, hy sal mooi werk uit ally!
Groete
erx
ablm468
Post
by ablm468 » Sun Jul 24, 2011 9:14 am
Foxbat hy lyk bakgat.
Hansman
foxbat25
Jr. Member
Posts: 94 Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Post
by foxbat25 » Sun Jul 24, 2011 7:51 pm
Hansman, dis 'n groot plesier. Geniet hom.
foxbat25
Jr. Member
Posts: 94 Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Post
by foxbat25 » Tue Aug 02, 2011 5:59 am
Ek het intussen nog 'n tafel klaar gemaak, hy behoort teen Donderdag by sy nuwe baas afgelewer te word.
Hansman, het jy al joune gebruik?
ablm468
Post
by ablm468 » Wed Aug 03, 2011 12:53 pm
Foxbat
Nee man ek het afgelope naweek gaaj jag.
Gaan die naweek plan maak.
Sal jou laat weet hoe hy gewerk het.
ablm468
Post
by ablm468 » Mon Aug 08, 2011 10:48 pm
Foxbat het hom gister getoets op Rk, werk soos 'n bom, manne jaloers op my mooi tafel.
foxbat25
Jr. Member
Posts: 94 Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Post
by foxbat25 » Tue Aug 09, 2011 7:05 am
Hansman, dis gaaf om te hoor. Laat weet asb. as jy enige voorstelle vir verbeterings het.
FE
Hero Member
Posts: 566 Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Post
by FE » Thu Sep 01, 2011 10:05 am
ERX,
Jy snuf ook al die goed so vinnig uit wou jou nog laat weet dat jou moet kyk wat bou foxbat. Dit lyk regtig baie netjies. Foxbat hoe ver is jy van Bloem af?
Born to hunt, but forced to work!
foxbat25
Jr. Member
Posts: 94 Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Post
by foxbat25 » Thu Sep 01, 2011 4:44 pm
FE, Ek werk in Springs, bly in Dunnottar, so dis seker so 350 - 400 km, nie heeltemal seker nie.
FE
Hero Member
Posts: 566 Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Post
by FE » Fri Sep 02, 2011 9:54 am
Dankie sal in kontak bly, wie weet kersfees is naby!
Born to hunt, but forced to work!
foxbat25
Jr. Member
Posts: 94 Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Post
by foxbat25 » Sat Sep 03, 2011 4:37 pm
FE, dood reg, laat weet maar wanneer jy gereed is.
Vlakvark
Hero Member
Posts: 2325 Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Post
by Vlakvark » Tue Sep 13, 2011 6:27 am
Foxbat25 ek loer na die tafel van jou wil self ook een bou en het al na baie ander planne gekyk maar jou tafel is n baie goeie idee jy vra in een van die posts vir idees om te verbeter as ek die tafel so op n foto kyk dink ek aan n idee om die tafelblad aan die frame vas te sit met pote soortgelyk aan n strykplank op so wyse kan mens n hoogte versteling kry en dit behoort meer stabiel te wees as regop pote hoe meer gewig op die strykplank pote hoe stewiger word hy en daar is nie kans dat hy kan wikkel nie jy het die tafel kan jy vir my kyk of my plan kan werk
dankie
Gerhardt ek bly te ver om hom te bestel