Hier is n bitter lekker scope te koop:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=46129
Trijicon Scope
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trijicon Scope
Goed, beter, 6millimeter!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Trijicon Scope
Die verander die prentjie heeltemal. Ek wil dan maar net sê dat jy kan aangaan met die manne hierbo se raad en aanbevelings.Ek wil ook met die 243 papier en staal begin skiet op lang afstand. Ek wil my skiet vernuf verbeter en het die geleentheid saam met nuwe vriende om dit te doen.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Trijicon Scope
Boepensie,
Al hierdie manne hier bo het vir jou goeie read gegee. Ek was in 'n baie soorgelyle posisie soos jy, en na baie lees het ek die volgende gedoen.
Vir my 308 het ek 'n Rudolph 4-16x50 met die ts recticle en vaste parallax gevat. Hierdie is my jag geweer en op hierdie stadium my go to gun. Die vaste paralaks werk sover lekker vir my van afstande van 40m-300m, nog nie verder gegaan met hom nie. Het dit spesifiek so gedoen dat ek nie hoef te stel in die veld nie.
Op my 243 het ek 'n rudolph v1 6-24x50 met die t3 recticle gevat. Alhoewel ek nog nie 'n 1km skut is nie, hoop ek dat ek op 'n dag kan kom waar my bergers se asem op raak. Ek het gekoop vir hoe ek wil skiet, en nie noodwendig hoe ek nou skiet nie.
Budget was 'n groot faktor in die aan koop van my scopes, maar ek glo ek het die meeste daarvan gemaak en is dood tevrede.
Sterkte, dis 'n lekker panarie om in te wees.