25 Koevoet
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 25 Koevoet
James
Goeie vraag, ek sal by oom Chris probeer uitvind, dalk as daar iemand dit in die tussentyd wil doen, is julle welkom, ek is inni veld tot die 8ste Julie toe....
Mooi loop
Francois

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 25 Koevoet
James FM
Met n koevoet maak jy enige iets dood.. en jy argumenteer nie as n man n koevoer aan sy sy het nie...
Jy begin eers teepraat as jy heelwat verder as 500 meter is...."as jy braaf wil wees"
Dis n n geval --as jy weghol gaan jy net moeg doodgaan--
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 25 Koevoet
Hallo Dawie
Kan jy so bietjie meer uitbrei oor jou stelling dat die Koevoet enige 25-06 se alie skop in spoed. Gebruik die Koevoetskieters spesiale poeiers soos die wat Hornady en dies meer in hulle LM en HM ammunisie gebruik? Hoe kry jy dit reg om uit n kleiner dopkapasiteit ronde beter spoed te kry as een met heelwat meer dopkapasiteit?
Wag in spanning vir die een!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 25 Koevoet
Wouter
jy sal dieselfde regkry met die .250 Savage as jy nie 'n metode het om druk te meet nie.
Druk is spoed en is baie hoer in Oom Chris se ontwerpe, hardloop dit maar op Quick load daar is geen free lunch in interne balistiek nie.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 25 Koevoet
Wouter
Ek sal nie se hy skop n 25 se gat nie, maar ewenaar die spoed met redelik minder kruit....maar n ander ding wat ek nie verstaan nie, my 260 Rem skiet n 120gr punt@3100ft/sec uit n 243 dop met 43gr S365, dit is amper 200ft vinniger as n 25-06 met 6gr minder kruit, maar ek reken dit is soos Raynie se, alles gaan maar oor die druk......

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 25 Koevoet
Stupid vraag...
Gaan dit nie oor die kort "vet" dop nie?
Die Winchester Short Magnums is mos op die prinsiep ontwikkel.
Kort dop wat duk is ontbrand die kruit meer everedig en meer konstant...
Of het ek die kat aan die stert beet?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 25 Koevoet
Manne
Die twee rontes is op die dieselfde dop gebasseer(basismate) met die koevoet wat in die orde van 51mm en die 25-06 op 63mm. Die Koevoet se dopkapasiteit is seker in die orde van 58gr teenoor die 25-06 65.8gr. Dat die Koevoet n meer effektiewe ronte is is daar nie sprake nie maar teen dieselfde druk terme kan hy nie uitkom by die 25-06 nie. Om na n groter deursnee koeel te gaan met dieselfde dop verander die prentjie ook weer. Die 257 Roberts Improved kry dit ook basies reg om die 25-06 se balistiese vermoeens te dupliseer uit n kleiner dop wat amper 57mm meet maar is n kort koppie agter in dopkapasiteit(3gr). Die feit bly staan dat die Koevoet naby aan die 25-06 kan kom in spoed maar defnetief nie sy gat skop nie.
Groetnis
Wout
Die twee rontes is op die dieselfde dop gebasseer(basismate) met die koevoet wat in die orde van 51mm en die 25-06 op 63mm. Die Koevoet se dopkapasiteit is seker in die orde van 58gr teenoor die 25-06 65.8gr. Dat die Koevoet n meer effektiewe ronte is is daar nie sprake nie maar teen dieselfde druk terme kan hy nie uitkom by die 25-06 nie. Om na n groter deursnee koeel te gaan met dieselfde dop verander die prentjie ook weer. Die 257 Roberts Improved kry dit ook basies reg om die 25-06 se balistiese vermoeens te dupliseer uit n kleiner dop wat amper 57mm meet maar is n kort koppie agter in dopkapasiteit(3gr). Die feit bly staan dat die Koevoet naby aan die 25-06 kan kom in spoed maar defnetief nie sy gat skop nie.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 25 Koevoet
Manne en Maninne:
Ek ken nie al die ballistiese feite nie, maar ek kan net se n kort vet dop blyk meer produktief in die ontbrandingsproses te wees. hoekom waarom en al die redes rondom dit weet ek nie.
FM hoekom gebruik jy n 243 dop in jou 260??? Jy moet se jy gebruik n 308 dop dan is jou 260 sommer meer akkuraat ook .....(lag lag lag?)
Dis opok hoekom ek as groot 25-06 fan die nadeel van hom genoem het destyds as oneffektiewe verbrander van dryfmiddel... of eerder lat ek se hy is swaarder op petrol as ander min of meer dieselfde kalibers ...maar sy voordele oorskry by verre sy 1 nadeel ....
Pressure manne PRessure maak my duk...kort duk goedjies doen soms dinge wat mens verstom....veral in die "fast world"
Ek weet min maar wat ek weet dit weet ek...

- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: 25 Koevoet
Naant Julle
Ek het die naweek wat verby is die voor reg gehad om saam met FM te gaan,om n paar groot bokke te oes.
Vir my was dit n ongelooflike naweek.Hy het my die geleentheid gegee om my eerste Hartbees te skiet en dit nog met die 25 Koevoet.Ek het daar in geslaag om 4 hartbeeste en 2 gemsbokke te skiet.Al wat ek kan se daai 25 Koevoet is n ongelooflike geweer,FM het die 260 gebruik en daai kal. het my net so verbaas.Kyk julle daai FM skiet n bars hou,is iets om te beleef.FM dankie dat ek by julle kon bly en vir al die ront ry wardeer.

Mooiloop
Ek het die naweek wat verby is die voor reg gehad om saam met FM te gaan,om n paar groot bokke te oes.
Vir my was dit n ongelooflike naweek.Hy het my die geleentheid gegee om my eerste Hartbees te skiet en dit nog met die 25 Koevoet.Ek het daar in geslaag om 4 hartbeeste en 2 gemsbokke te skiet.Al wat ek kan se daai 25 Koevoet is n ongelooflike geweer,FM het die 260 gebruik en daai kal. het my net so verbaas.Kyk julle daai FM skiet n bars hou,is iets om te beleef.FM dankie dat ek by julle kon bly en vir al die ront ry wardeer.

Mooiloop
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 25 Koevoet
Niel
Alles was net vir my n plesier gewees, hoop jy het ge-like, ons maak volgende keer weer so......hoop die ou lies is gou beter...
Mooi loop
Francois
Alles was net vir my n plesier gewees, hoop jy het ge-like, ons maak volgende keer weer so......hoop die ou lies is gou beter...
Mooi loop
Francois
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 25 Koevoet
Nou hierdie link gekry.
FM kan jy dalk laat weet hoeveel skote het jy met jou koevoet gekry?
Ek het nuwe loop op 25-06 gesit en hy skiet nou 115gn Bergers teen 3260fps met S385. Looplewe op die eerste loop was nie wat wonders nie en hy het net oor die 1400 skote gedoen. Ek dink die Koevoet behoort redelik verder t ekom met loop lewe met die minder kruit wat hy verbrand.
Groete
Jan

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 25 Koevoet
Klink virm my baie na n 2506
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 25 Koevoet
In die VSA is daar al vir baie jare 'n 25 Souper (ja, soos in "soup"). Hoe verskil die Koevoet daarvan?
-
mar2506
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Sep 29, 2015 9:52 am
Re: 25 Koevoet
Naand manne
Ek sien daar word nie verder gepraat oor die koevoet nie.
ek het met Chris van Niekerk en twee ander manne wat ook Koevoete skiet gesels. As ek reg geluister het, het Oom Chris die kaliber na een van sy geliefde honde vernoem.
Loopleeftyd volgens die manne wat hulle nou al 'n geruime tyd skiet klink my is in die omgewing van 4000 akkurate skote.
Dit in my opinie is puik loopleeftyd.
Ek het nou pas my 5de 2506 loop opgeskiet en 2000 skote is maks wat ek uit enige loop kon kry met goeie akkuraatheid en dan het jy al heelwat spoed verloor.
Die lope wat ek gehad het het almal die 100gr Sierra Mk's teen so 3300 tot 3350 geskiet met 52gr S365. Dit is wat die Koevoetmanne sê die Koevoet ook doen maar met slegs 44,5gr S365.
115 en 120 gr punte in die 2506 is 3000vt/sek projektiele as jy binne drukperke bly. Ek het nie inligting oor die Koevoet met swaar punte nie, maar myne sal beslis 100gr SMK's gevoer word. Op die stadium is dit al bydrae wat ek kan lewer - hoop dit werp nog so bietjie lig op die Koevoet.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 25 Koevoet
Hy het die Tombi na een van sy honde vernoem as ek dit nie mis het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 25 Koevoet
Ek sal ook smaak as Oom FM weer bietjie kom kommentaar lewer. Ek laaiks die snaakse kalibers
Groetnis
Groetnis
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: 25 Koevoet
Hi da manne. Het ook so iets bevind met 375 hh en die 375ruger. Al2 gelaai met S335. 65g met 220 impalas dan loop ruger meer as 100 vps vinniger. Het ook ma gedink dis oor klein bietjie korter en vetter dop van ruger wat meer spoed gee
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 25 Koevoet
Manne lees hierdie hierbo weer 'n slag.Wouter Roets wrote:Manne
Die twee rontes is op die dieselfde dop gebasseer(basismate) met die koevoet wat in die orde van 51mm en die 25-06 op 63mm. Die Koevoet se dopkapasiteit is seker in die orde van 58gr teenoor die 25-06 65.8gr. Dat die Koevoet n meer effektiewe ronte is is daar nie sprake nie maar teen dieselfde druk terme kan hy nie uitkom by die 25-06 nie. Om na n groter deursnee koeel te gaan met dieselfde dop verander die prentjie ook weer. Die 257 Roberts Improved kry dit ook basies reg om die 25-06 se balistiese vermoeens te dupliseer uit n kleiner dop wat amper 57mm meet maar is n kort koppie agter in dopkapasiteit(3gr). Die feit bly staan dat die Koevoet naby aan die 25-06 kan kom in spoed maar defnetief nie sy gat skop nie.
Groetnis
Wout
Daar is geen "free lunches" in interne ballisitiek nie!!
As 2 verskillende kalibers van dieselfde kalibergrootte teen dieselfde kamerdruk gelaai word, met dieselfde koeëls, dryfmiddel, keel en inleidimensies en looplengtes, gaan die een met die groter lading (meer kruit) hoër snelheid gee - bloot omdat daar meer energie beskikbaar is. Ja, die kleiner dop gaan meer effektief wees (meer spoed/grein kruit), maar die groter dop se g@t skop, nie moontlik nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 25 Koevoet
ljoebertljoubert wrote:Hi da manne. Het ook so iets bevind met 375 hh en die 375ruger. Al2 gelaai met S335. 65g met 220 impalas dan loop ruger meer as 100 vps vinniger. Het ook ma gedink dis oor klein bietjie korter en vetter dop van ruger wat meer spoed gee
Die 375 Ruger het oor die algemeen n 5-7gr groter dopkapasiteit as die 375 H&H en dit verklaar hoekom jy hoer spoed kan kry teen dieselfde drukvlakke.
Groetnis
Wouter
-
Ouman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Apr 16, 2014 8:40 am
Re: 25 Koevoet
Manne
Oom Chris het n aksie ontwerp of help ontwerp war die Gwaza is soos julle seker almal weet. Hy wou die 257 Gwala noem. Die naam was te naby aan Gwaza. Toe noem hy dit Koevoet wat Afrikaans is vir Gwala. Sy honde was Tombi en die huidige een is Tabazita

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 25 Koevoet
My honde se name sal nogal n paar lekker wildcats maak .Ouman wrote:Manne
Oom Chris het n aksie ontwerp of help ontwerp war die Gwaza is soos julle seker almal weet. Hy wou die 257 Gwala noem. Die naam was te naby aan Gwaza. Toe noem hy dit Koevoet wat Afrikaans is vir Gwala. Sy honde was Tombi en die huidige een is Tabazita
204 Dingetjie
22250 Tucker
6.5 Jesse
300 Bullebak
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 25 Koevoet
Weet julle wat beteken gwala in zulu?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 25 Koevoet
Nico Harris wrote:Weet julle wat beteken gwala in zulu?
Ek raai banggat of lafaard.
DD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 25 Koevoet
Trek?Nico Harris wrote:Weet julle wat beteken gwala in zulu?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 25 Koevoet
Gwala is fanagalo vir breekyster m.a.w. koevoet.