teleskoop keuse

Shaker
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am

Re: teleskoop keuse

Post by Shaker »

Baie dankie sal hulle n lui gee
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Steppenwolf »

So ver ek weet het Meopta nie n FFP reeks nie - dis jammer!
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: teleskoop keuse

Post by Chris (vdB) »

Die Meostar reeks het FFP opsies. Die R1 3-12X50 Meostar wat ek gekoop het is n' FFP scope
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Steppenwolf »

Brandewyn Ratel wrote:Die Meostar reeks het FFP opsies. Die R1 3-12X50 Meostar wat ek gekoop het is n' FFP scope
Dankie, goed om te weet.
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Steppenwolf »

Steppenwolf wrote:
Brandewyn Ratel wrote:Die Meostar reeks het FFP opsies. Die R1 3-12X50 Meostar wat ek gekoop het is n' FFP scope
Dankie, goed om te weet.
Het nou gaan loer. Is joune nie dalk n 56mm objective lens nie? Ek sien nie n R1 3-12x50 nie mnaar well n R1 3-10x50
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: teleskoop keuse

Post by Chris (vdB) »

Dis reg ja, dit is die 56 lens, het verkeerd getik, jammer vir die fout. Baie lekker scope, kan nie wag om hom op my geweer te slt nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Steppenwolf »

Ek dink jy het n uitstekende keuse gemaak met die eenheid. Geniet hom.
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: teleskoop keuse

Post by Chris (vdB) »

Baie dankie Steppenwolf, net jammer die geweer smit wat my scope ringe lap maak eers weer die 4de Januarie oop. Wou graag al die scope getoets het terwyl ek nou bietjie met verlof is
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Jackalsniper »

Se my ratel, watse kruishaar het jy gevat op daai meopta? Ek wil vir my een kry maar besluit nog tussen 4b en mcworther met mv kruishaar. Ek het erens gelees iemand se met die ffp raak die 4b kruis te dik vir jakkies as mens afdraai na 7 en 8 vergroting, hoop ek het verkeerd gelees...
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Jackalsniper »

my scope is gewoonlik op 11 vergroting
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: teleskoop keuse

Post by Chris (vdB) »

Sniper ek het die 4B rectical gevat. Ek gaan die scope slegs vir jag gebruik. Nie dat ek die rectical spesifiek gekoop het met die doel om afstand te meet soos wat hulle aangee nie, maar net omdat ek van hom gehou het. Ek sou eers n' Vortex Viper HS 4-16X50 gevat het, en na my vraag aan mede forum lede het ek besluit op Meopta, al het ek nog nie deur een eers gekyk nie. Moet se ek is bitter baie tervrede. Daarmee moet ek aan Geno op die forum se baie dankie vir jou raad. Hy het vir my die besluit laat gemaak, weereens baie dankie Geno en gou gesond word mater !!
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: teleskoop keuse

Post by Chris (vdB) »

Sniper nee n' ffp scope se kruishaar raak al hoe dinner hoe meer jy hom afdraai. So op 12 sy maks vergrooting is die kruishaar die dikste. Eks nou nie n' kenner op jakkies jag nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: teleskoop keuse

Post by Jackalsniper »

Ag natuurlik, eks ook nou al deurmekaar met groter en kleiner. As hier iemand is wat weet, as jy die meopta met 4b kruishaar op 11 of 12 vergroting het sal mens n jak gesien en geskiet kry op 400m ?
Post Reply