Page 2 of 2
Re: Howa transformasie
Posted: Sun Jan 31, 2016 8:35 am
by henning
Dirkvh wrote:Wilhelimoes wrote:Ekt n vraag, eks mal oor die kort loop van die howa. Ek self wil dit doen maar hoe weet jy dat jou wapen nog akkuraat gaan wees? En hoe beinvloed dt jou spoed op di patroon?
Akkuraatheid bly steeds dieselfde as voor die verkorting.
Die loop lengte het absoluut GEEN impak op die spoed van die patroon nie, maar die koeel is wel bietjie stadiger.
Dit wil my voorkom of die 155gr Nosler CC so teen 2 500-2550fps die loop verlaat.
Wat is die veskil tussen n patroon en n koeel?
Groete
Henning
Re: Howa transformasie
Posted: Sun Jan 31, 2016 9:14 am
by Andre308
Patroon/ronte is n dop met slagdop kruit en n koeel in.
Die vinnigste wat my patrone is, is waneer hulle in my kar se boot saam ry. Dus maak loop lengte ook nie n verskil aan my patrone nie.
Re: Howa transformasie
Posted: Sun Jan 31, 2016 9:22 am
by Heinz Petersen
Re: Howa transformasie
Posted: Sun Jan 31, 2016 10:02 am
by Andre308
Dankie Heinz,
Ek was darm nie van die pad af met my teorie nie...
Re: Howa transformasie
Posted: Fri Jun 23, 2017 9:50 pm
by GVC86
tripodmvr wrote:Wilhelimoes wrote:Ekt n vraag, eks mal oor die kort loop van die howa. Ek self wil dit doen maar hoe weet jy dat jou wapen nog akkuraat gaan wees? En hoe beinvloed dt jou spoed op di patroon?
Ek het dan die spoed potensiaal in my post gewys? Ek sou nie noodwendig na die swaerder koele kyk nie. In die orde 150-165 behoort goed te werk in die buksie.
Korter lope is meer rigied en soms meer konstant akkuraat as langer lope. Hoe korter die loop hoe nader kom die akkurate nodes ook aan mekaar - min dryfmiddel verandering bring jou gouer op die volgende node.
Naand Oom,
Wat kan ons verwag uit n 16,5" loop met 175gr nosler custom comps? En watse kruit sal oom voorstel, 355?
Ek en n vriend wil die selfde projek aanpak.
Groete
George
Sent from my SM-G610F using Tapatalk