Page 2 of 2

Re: Nosler .30 165gr Accubonds

Posted: Tue May 10, 2016 7:24 pm
by Mellies
DawieKotze wrote:
Mellies wrote:
Jacques du Plooy wrote:As iemand dalk weet van 'n paar laat weet asb op PM. Die toestand begin nou vat-vat aan kritiek :o
Sien SO het waarna jy soek!!

Met n vleisie...
Sien niks op die website nie Mellies. Was jy in die winkel?
Nee Dawie. Net gesien website wys Jhb en Pta het baie stock. Net duuuuuur...

Met n vleisie...

Re: Nosler .30 165gr Accubonds

Posted: Tue May 10, 2016 7:34 pm
by FDV
Ek het nog 2 of 3 pakkies wat ek kan verkoop. Maak my 'n prys.